Nuvi 200

Hennie
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2
Gebruiker van lyn af.

Ek het ook die boodskap "memory full" gekry nadat ek die nuwe sagteware afgelaai het op my Nuvi 200, en het die probleem opgelos deur 'n geheukaart (1gig SD kaart) in die gleuf te plaas.

Jaco Zaayman
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1391
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kraaifontein
Ek sleep 'n '04 Jurgens Palma met 'n '05 Ford Ranger 2.5XLT DC 4x2

Ek het nie 'n probleem met brosjures nie, maar by ons is dit net brosjures, feitlik niks anders nie.

Die lewe gaan nie net om kamp nie, mens moet soms slaap ook!

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Ek is bly om dit te hoor, ek wil hulle nie graag saam vat as ek gaan kamp nie, maar jy het dit seker gedoen om vir hulle oordentelikke bly plek te gee, daar in die tuisland waar hulle bly. Ek glo amper hulle hele famielie, boeties, sussies, ooms en tantes gaan daar intrek......STERKTE.

 

Groete

Albert van Tonder

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Ek stem saam, dan is dit maar goor, `n mens wil ook nie die geld betaal net om papiere te kry nie.

 

Groete

Albert van Tonder

Toermoer
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 748
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hennie, jou plan bevestig wat ek vir Johan ge PM het. Dit is wat my seun ook gedoen het.

Wat julle miskien kan ondersoek is of jy van daardie favourites met Windows in groepe kan uitvee? Die Nuvi doen dit een vir een.

Laat weet ons asb indien dit so kan werk.

Groete

Jan van Graan

Wie's aanlyn

Daar is tans 22 gebruikers en 33 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • RATEL
  • WilleWillemien
  • Obie
  • WilSur
  • Ski
  • JC
  • Pieter Rheeder
  • Damduiker
  • Christo de Wit
  • dracoza
  • HJB
  • Morris
  • Len Loader
  • Hennievr
  • Lammie
  • MarkP
  • Jakkals 007
  • Rudo Mare
  • Andre Beyleveld
  • Tjailatyd
  • Anton le Roux
  • HugoWessels

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.