GPS. Tweedehands
Nuwe forum onderwerpe
Dagse Jan,
Dit wil vir my voorkom asof jy `n boffin met `n GPS en sy kwale is. My vraag is, hoe gaan jy te werk as jy `n tweedehandse GPS koop? Ek kan `n Nuvi 310 by `n maat van my koop. Hy besit `n pandjieswinkel en die GPS is gepand, maar die eienaar het dit nie kom afhaal nie. Die betrokke GPS vra egter `n Pin kode wanneer jy dit aanskakel. Hoe nou gemaak? Die GPS is nog in sy karton houer met boekie, kabels en geheue kaart. Is daar `n manier om die kode te breek en met `n nuwe kode te vervang. Moet die GPS by Garmin geregistreer word? OF MOET ek wegbly van die ding?
Ek sal dit waardeer as jy raad het.
Groetnis.
Frik
TW was Witbank
Daar was 'n dorp in die Vrystaat wat met OO begin het. Ek weet van mense wat daar gebly het. Hulle nommer was se nou maar OO 001 (kan nie die syfer onthou nie). Toe hulle in die Kaap kom, kyk die petroljoggie die nommer so. Hy reken toe: " As dit nie vir daardie 1 was nie, was daar darem nou
Ek het nou die dag Interster op dvd gekoop
Frik
daardie funksie word Garmin Lock genoem. As jy nie weet waar die persoon se
Wat van die Engelse programme;
Chips,
Riptide,
Fame,
Lassie,
Boomer,
Littlest Hobo,
Love Boat,
MacGyver,
Remington Steel,
Hart to Hart,
Cagney & Lacey,
Starsky & Hutch,
Airwolf,
Lone Ranger,
Kojak,
Man from U.N.C.L.E.
WKRP in Cincinatti,
Magnum PI
Lokale programme;
Pop Shop met Carl Kikilus (spelling)
Fast Forward met Alex Jay
Trapsoetjie,
As die Bulle 'n Springbokvoorry gehad het was ek nie so bekommerd oor Saterdag se game nie. Die dekselse blikore is goed in die skrums.
Maak nie saak hoe mens daarna kyk nie dis 'n GROOT haai daai.
Heidi, sommige mamma's kan nie melk verskaf nie...
Wat van
Man from Atlantis
A Team
Knight Rider hoe kom julle dit vergeet
En die hele Bloemfontein is in ORANJE gedrapeer
Knight Rider was onlangs nog op Series, en A-Team is ook nog op TV.
Dries - Saterdag se game sal wees soos om 'n "Blue Movie" te kyk!
Almal weet wat gaan gebeur maar dit bly lekker om te kyk
Arie
Dracoza,
Ek het vir `n wyle my maniere vergeet. Ek het nie dankie gese vir jou inligting nie. Dankie.
Ek het intussen die reeksnommer nagegaan en die GPS is darem nie gesteel nie. Ons probeer nog om die eienaar op te spoor om sodoende `n rit JHB toe te spaar.
Groetnis
Frik
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Ski
- JC
- Pieter Rheeder
- WilSur
- Damduiker
- Christo de Wit
- dracoza
- HJB
- Morris
- WilleWillemien
- Len Loader
- Hennievr
- Lammie
- MarkP
- Jakkals 007
- Rudo Mare
- Andre Beyleveld
- Tjailatyd
- Anton le Roux
- HugoWessels
- Berno Punt








.jpg)
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu
En daar was ook;
Willem (hoe gaan dit met trieksie se spene),
Vyfster,
Man van Intersek,
Transkaroo,
Dawie kabouter,
Nols Holgerson,
Trompie,
Man van staal,
Buck Rodgers (biedie, biedie, O, O)
Jacques
Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!