GPS en dinge
Nuwe forum onderwerpe
My seun moes Kuruman toe vandag van Springs af, en het sy baas se gps gekry. Die laaitie het heel verdwaal en die GPS het hom deur een of ander lokasie gevat.....
hy het na donker daar aangekom, en het 'n hele 800 km gery, en dit is soos my route finder wys 574 km.
Ek glo nou maar eenmaal nie aan die GPS ding nie.....padkaart en kennis van waar oos/wes/noord/suid is kry my waar ek wil wees....
Dankie Aubrey, bly om te hoor Silwerstrand het nie heeltemal gebuig voor die ontwikkelaars nie.
Ek het verlede jaar by Montagu gekamp, en kan dit ook aanbeveel, dit was heerlik.
wats nou lekkerder om padkaart oop te gooi,roete uit te werk,afstande bepaal en op kaart te sien waarheen,gps het seker sy voordele maar as ons verlof beplan,gee my maar my kaart
GPS bly maar net 'n hulpmiddel.
Ek verkies om my roetes vooraf uit te werk op die rekenaar met Mapsource en dan af te stuur na die GPS.
Groete,
Jacques
Aubrey
Nee, Riverside is langs die Klein Brakrivier geleë. Die park by Groot Brak is Pine Creek.
Vir my is die GPS se grootste waarde die feit dat dit aandui waar ek NOU is en daarmee saam die "track back" funksie.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- WilSur
- Ski
- JC
- Pieter Rheeder
- Damduiker
- Christo de Wit
- dracoza
- HJB
- Morris
- WilleWillemien
- Len Loader
- Hennievr
- Lammie
- MarkP
- Jakkals 007
- Rudo Mare
- Andre Beyleveld
- Tjailatyd
- Anton le Roux
- HugoWessels
- Berno Punt








Ek sleep 'n Boswa met 'n Pajero 3.2 DiD
Moet nooit net op 'n GPS vertrou nie. Daar is iets soos papierkaarte en common sense.