gps
Nuwe forum onderwerpe
ek het 'n garmin qeust gps wat al meer as 100 000 km saam met ons afgele het. elke nuwe opgedateurde kaart beskikbaar het ons oopgelaai en het nog geen probleme gehad nie.
nadat ek die mees onlangste kaart opgelaai het, het ons wel probleme gekry. as ek byvoorbeeld van pretoria na rustenburg ry op die n4 en ek gebruik die gps om ons na 'n adres in rustenburg toe te neem dan sal die gps my se om af van die n4 te gaan en die ou pad te gebruik oor kroondal. die gps is reg gestel op 'best route' en ' fastest time'. dit het ook al gebeur dat ek myself op grondpaaie bevind het as ek die gps gebruik om van brits na sun city to te ry.
het enige van jul al die probleem ondervind?

Hemel Chris,
Hannes, jy moet asb meld watter kaart jy gelaai het.
Ons kan omtrent nooit wag vir die nuwe Wegsleep om te kom nie. Slaan omtrent vuis oor wie kry hom eerste om te lees. Hou so aan Wegsleep!!
dit is die jongste beskikbare kaarte, GARMAP se TRAFFIC ready 2009 2nd Edition.
More Hannes, die storm hier is nog steeds aan die gang:)
Jou probleem raak aan 'n paar sny-vlakke.
1.
dankie vir al die raad en wenke.
sal bietjie gaan rondspeel en terugvoer.
groetnis
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- JC
- Damduiker
- Christo de Wit
- dracoza
- HJB
- Ski
- Morris
- WilleWillemien
- Len Loader
- Hennievr
- WilSur
- Lammie
- MarkP
- Jakkals 007
- Rudo Mare
- Pieter Rheeder
- Andre Beyleveld
- Tjailatyd
- Anton le Roux
- HugoWessels
- Berno Punt
- Arabier




Môre Oom Chris, Ian en anner maters,
Bly julle het weer veilig gery Oom Chris en daai skilpaaie gemis.
Sterkte vir die opslanery en julle moet mooi rus voor daai spul laait duties julle die komende naweek raakkamp.
Geniet die naweek en wonner of Jan verslaap het dat hy nog nie kom koffie soek het nie.