Gesels saam op die WegSleep forum.
Ag nee Ai Ais
Gesels saam op die WegSleep forum.
Maan, 11/10/2010 - 17:40
Of die onderwerp al op die forum gedien het weet ek nie,maar ek is sopas terug van Namibie en al klagte wat ek het dat Ai Ais se badkamers swak is en eindlik nie eers gediens word nie. Hoe is dit nog moontlik in die tyd en tye?
Verder is dit 'n wonderlike land. Die mense is vriendelik en die paaie die beste in Afrika.
Die oord Ai Ais is mooi en jy kan sien daar is opgegradeer,maar dit help nie as die badkamers onaanvaarbaar is nie. 'n nuwe grasdak help nie, dis watbinne aangaan wat tel
Ander ondervindinge an Ai Ais?
Wie's aanlyn
Daar is tans 24 gebruikers en 31 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- dracoza
- Ski
- WilSur
- Hennievr
- Len Loader
- JC
- Lammie
- WilleWillemien
- Morris
- MarkP
- HJB
- Jakkals 007
- Damduiker
- Rudo Mare
- Pieter Rheeder
- Andre Beyleveld
- Tjailatyd
- Anton le Roux
- HugoWessels
- Berno Punt
- Arabier
- Hancke
- Stalkersa
- Big G


