Gesels saam op die WegSleep forum.
Was van tent
Gesels saam op die WegSleep forum.
Vry, 10/02/2012 - 19:13
#2
Hi Christie,
Kontak vir Hugo Knoetze, Tel: 0813550729.. Hy bly in 22e laan 823 Rietfontein PTA. Hy was en Herverdig tente.
Groete
Willie
Wie's aanlyn
Daar is tans 21 gebruikers en 26 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- dracoza
- HJB
- WilleWillemien
- Tjailatyd
- Anton le Roux
- WilSur
- Pieter Rheeder
- Andre Beyleveld
- Jakkals 007
- MarkP
- HugoWessels
- Lammie
- Damduiker
- Berno Punt
- Arabier
- Hennievr
- Hancke
- Stalkersa
- JC
- Big G
- Harry Du Randt



Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan
Welkom hier, die was is maklik die kan sommer of die gras gedoen word die lek daarna is die eintlike probleem, stel voor jy vra die agente wat soms so iets doen en dan herseel. indien dit die plastiese seil is dan was jy sommer self.
Hoop jy kom reg. Jacqueb kan dalk help stuur vir hom 'n pm.
Groete
HPJV RENSBURG