Reiskombers (Travel Blanket) van Romeo All Outdoors
Hi julle,
Kyk hier wat Romeo All Outdoors maak...
Al te spoggerig, of wat sal ek sê?
Loer hier: www.alloutdoors.co.za
Groete,
Jacques
Baie mooi beter as die wat jy koop by kampworld
Baie mooi beter as die wat jy koop by kampworld
1 dag as ek groot is wil ek ook met Romeo gaan praat oor 'n Kombers op my Regal...
Wag net vir 'n paar werkies om in te kom...
Baie mooi beter as die wat jy koop by kampworld
Ek se ook daai ding... Veral daai Shark... lol
Al te spoggerig!
Ek hou ook baie van die nuwe karavaan covers wat van die middel Sept beskikbaar gaan wees
Jacques, baie mooi. Ek het pas vanoggend vir my 2001 Exclusive een gesoek maar is meegedeel dat daar slegs vanaf 2002 modelle, beskikbaar is.
Waar is die plek wat jou gehelp het?
Baie Mooi Romeo. Jy moet se wanneer ons bymekaar kan kom vir daai Boswa van my se seil werk?
Joos,
Jy sal iewers op die web Romeo se inligting kry. Hy kuier ook hier rond
Sterkte
Waar is die plek wat jou gehelp het?
Hi Joos,
Kyk hier na Romeo se webwerf: www.alloutdoors.co.za
Hy gaan jou definitief kan help. 
Groete,
Jacques
Dankie JacquesR, het klaar gekontak en is besig met onderhandeling
Groete
Joos!!
Ons wil natuurlik 'n foto sien hoor! 
Groete,
Jacques
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- dracoza
- Tjailatyd
- Pieter Rheeder
- Andre Beyleveld
- Jakkals 007
- MarkP
- HugoWessels
- Lammie
- WilSur
- Damduiker
- Berno Punt
- Anton le Roux
- Arabier
- Hennievr
- Hancke
- Stalkersa
- JC
- Big G
- Harry Du Randt










.jpg)


Ek sleep 'n Gypsey Caravette 6B met 'n Hyundai Santa Fe 2.2 TDI
Romeo maak tans vir my 'n rally tent asook 'n sak vir my draagbare vrieskas. Ek is oortuig dat die gehalte goed gaan wees en sal terugvoering gee sodra ontvang
Groete
Obie