Motorhome en Karavaan dag by Bobo Campers, Kempton Park

DennisB
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 41
Gebruiker van lyn af.
Plek: Atlantis

Almal,

Daar is weer 'n Motorhome en Karavaan dag by Bobo Campers in Kempton Park op die 1ste Oktober 2011. Laas jaar het  'n 1000 mense deur die hekke gestap.

Daar gaan mense wees wat hulle persoonlike motorhomes en karavane uitstal om te verkoop op die dag, sal van julle wil deelneem op die dag, bel 011 3956900/1/2 vir besprekings, die koste is R220 per motorhome of karavaan.

Daar sal ook iemand wees wat finanseering kan reel vir die mense wat wil koop.

Daar sal Kos en musiek wees op die dag, en nartuurlik sal ons van ons eie produkte (Motorhome-World en Dethleffs) uitstal vir die mense wat dit wil sien.

Groete.

DennisB
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 41
Gebruiker van lyn af.
Plek: Atlantis

Almal,

Net 'n terug voering oor die dag.

Ons was  nie beindruk met die hoeveelheid uitstallers wat daar was nie. Julle is reg, verlede jaar was daar baie meer uitstallers teenwoordig.

Ons het mondelingse bevestiging gekry van meer as dubbel die hoeveel uitstallers wat op die ou end opgedaag het.

Ons is jammer vir die wat van ver gekom het, dit is iets waar op ons op moet verbeter. Maar ons waardeer die van julle wat wel gekom het.

Dit wys ook net dat die mark verander het, mense wil nie van hulle bates ontsla raak nie.

Volgende jaar beter!

pretordr
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 511
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vaalpark, Sasolburg
Ek sleep 'n Skipper Model T kampwa met 'n 2006 VW Touran 2.0 TDi

DennisB wrote:

Ons is jammer vir die wat van ver gekom het, dit is iets waar op ons op moet verbeter. Maar ons waardeer die van julle wat wel gekom het.

Hallo Dennis, verskoning aanvaar en ja dis nou maar een van daai dinge (ons sou as alternatief die lugskou gaan bywoon op Waterkloof en die was ook nie "op standaard" !

Sterkte vir volgende jaar

Groete

 

Danie Pretorius

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 23 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Damduiker
  • dracoza
  • Berno Punt
  • Lammie
  • Jakkals 007
  • WilSur
  • MarkP
  • Anton le Roux
  • Arabier
  • Hennievr
  • Hancke
  • Stalkersa
  • JC
  • Big G
  • Pieter Rheeder
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.