Raad gesoek

Louis Claassen
Nuweling
Aangesluit: 30/10/2011
Inskrywings: 8
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
Ek sleep 'n 2010 Eksklusief en Oryx Boswa met 'n Prado 4.0VX

 

Graag wil ek verneem of n mens 2 X 8 mm gaatjies in n woonwa se A-Raam kan boor om 2 “Brackets” vas te bout. Ek is net bang dit mag verswakking van die A raam veroorsaak?
Opinies en gedagtes asb?
 

 

Kampalweer
Super sleper
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 340
Gebruiker van lyn af.
Plek: Goodwood - Kaapstad
Ek sleep 'n 2002 Palma met 'n 2011 Toyota Hilux D/C D-4D Auto 4x4

.

Moenie vandag doen wat jy vir môre kan laat staan nie.   In vino veritas. 

WP FOREVER!

HJB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 610
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Werk die raad?

Hennie

Deon Joubert
Diknek
Aangesluit: 26/01/2011
Inskrywings: 1083
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Disco 3 Tdv6 HSE

Louis

Ek is seker jy kan. Die ouens boor dan twee 10mm gaatjies om hulle stabelizers vas te sit.

Kannie sien hoekom nie.

 Sien Julle by die boom !

Pieter van der Walt
Diknek
Aangesluit: 30/09/2010
Inskrywings: 744
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boskruin - Randburg
Ek sleep 'n Regal Blue Series met 'n Ford Ranger 3.0 TDCi XLE Double Cab

Boor maar

We are not here for a long time, but for a good time

Francois Schutte
Ou hand
Aangesluit: 08/08/2011
Inskrywings: 160
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Jurgens Penta met 'n BMW X5 3.0D

Die Tando stabiliseerder mos n mens gate boor in die raam, en niks het fout gegaan nie

Bulle Bo !!!

Wie's aanlyn

Daar is tans 14 gebruikers en 35 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Gert Venter
  • Marlo vd Berg
  • geo
  • Benzan
  • Lammie
  • Big G
  • Anton le Roux
  • WilSur
  • Hancke
  • Berno Punt
  • JCKorf
  • Tjailatyd
  • EGO
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.