"Bos Toe se Boswa Projek!

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hi Kerels

Ok dit was die ou Karavaan Kompetiesie draad. Het nou die naam veander. Dankie vir die naam voorstelle. Het op  Ebenhaeser se naam besluit

Almal was so opgewonde oor die Ontwerp jou eie Karavaan? Het nie een van ons forum ouens dit gemaak na die sem itoe nie?

Wel ek gesien ek was nie gelukig nie So het toe nou maar Saterdag begin met my een wat ek in gestuur het. As ek hom nie kan wen nie moet ek hom ma self bou. Onderstel so te se kla.

As daar enige belangstelling is dan kan ek fotos op sit soos ek vorder. Julle moet net geduldig wees. Ek is so baie uit die land uit ....so dit gaan partykeer ma stadig gaan.

Geluk aan die ouens wat dit gemaak het.

Jammer aan ons ander klomp. Ek is seeker dat elkeen van ons het n ding ontwerp wat vir ons eie behoeftes 100% reg is, en nie vir Jan alleman nie.

Miskien volgende jaar. 

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

Thinus

Like 'n Bobbejaan van 'n tent zip? Natuurlik stel ons belang dis altyd sie interesantste vir my as mense hulle eie goed bou.

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2650
Gebruiker is aanlyn
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Thinus, yes - wys vir ons!!

Altyd lekker om 'n ander ou se idees te sien!

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Mufasa
Diknek
Aangesluit: 08/12/2009
Inskrywings: 1014
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria-Noord

Ja, plaas asb die fotos soos jy vorder. Cheetah het toe iewers in die middel van êrens en nêrens op hou bou aan sy OKKIE. Hierdie sal chapperig wees om te volg.

Leon    

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

Plaas asb fotos. Ek wil baie graag hierdie projek volg.

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Wys on alles dan kan ons sommer help bou,paar planne in gooi

Kamp lekker en gooi mielies

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Man Dit klink alles net reg.

Sal Sondag die eerste fotos oplaai. Behoort die onderstel so 60% te kry die naweek.

Ongelukig eers weer Maandag Mozambique toe....Frydag weer trug so die volgende foto Sondag oor n week.

Hoop julle gaan dit net soveel as ek geniet, en laatwaai met kommentaar.

Onthou net dit is n Boswa.....ek is n Afrika kind en hou van die oor die Grens ekspediesies.Slaap wa ek kom vanaand en more stoot ons weer aan. 

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Kan ek asb vra dat jy n kosteberekening by die fotos insluit.

nl: Onderstel

Spesifiseer waar jy die voorhaad in die hande gekry het en teen watter pryse. Mist dit nie te veel moeite is nie

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

DIT SAL NIE N pROBLEEM WEES NIE.

Ek hou boek al die pad

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

BEER
Super sleper
Aangesluit: 20/03/2010
Inskrywings: 355
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas

Wys, Wys asb. Ek wil ook so 'n bouery probeer!

LWH NEL

"Tommorow is promissed to nobody"

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Soos Belowe

Het toe gister met groot spoed weg getrek en my Karavaan begin bou. Voel gelukig met wat ek gedoen gekry het man alleen. Moet bieg Ma gee darem ook so af en toe n hand.

Grootste gedeelte van die onder stel gebou en begin met die basis van die vloer gedeelte. Ek sit n foto van my tekeninge ook by so dat julle kan sien waantoe ek oppad is.

Die kostes sover is:

a) Materiaal, buig en laser sny werk R 1,700.00

b) Ander staal vir Basis van Karavaan (Nog nie als gebruik nie) R1,100.00.Dit is nou vir alles wat ek gaan nodig he op die basis.

c) Gewig sover 78Kg .

Stuur maar julle kommentaar en wenke

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

BEER
Super sleper
Aangesluit: 20/03/2010
Inskrywings: 355
Gebruiker van lyn af.
Plek: Delmas

Bos Toe, Sover so Goed, Lyk belowend. Dit lyk nie te sleg, as jy kyk hoe ver jy gekom het van gister af!

Proffesioneel!

Lekker bou!

LWH NEL

"Tommorow is promissed to nobody"

Ryno Verster
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4702
Gebruiker van lyn af.
Plek: Lyttelton Manor-Centurion, net onderkant die Waterkloof Lugmagbasis
Ek sleep 'n 2001 Jurgens Fleetline L met 'n 2009 Ford Ranger 3.0 TDCI D/cab

Bos Toe,

Dit lyk opwindend met die aankomende wa van jou wat jy mee besig is om te bou soos wat jy hom verlang.

Hierdie gaan 'n interressante draad word en geniet dit, want dit is jou eie handewerk.

 Leef en laat leef, jy is nie die enigste persoon op aarde en moenie ander afkraak vir eie gewin nie

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Baie geluk met die eerste stap. Wat ek kan aflei is dat jy die ladder frame en a-frame begin het. Dit lyk baie goed tot dus ver.

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dankie Julle

Net jammer nou more eers weer Mosambiek toe....... Kan nou eers volgende naweek aangaan

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Footloose
Boffin
Aangesluit: 17/02/2010
Inskrywings: 1351
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Sprite Swing met 'n Toyota Fortuner 3.0 D.4D

 Thinus,

Ek sien ons is van dieselfde dorp ... as jy 'n hand nodig het PM my!

Smile in the faces of your enemies, it just KILLS them!!!

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

Ek weet darem nou Thinus is nie regtig getroud nie...wie gaan gedurende die week land uit en word dan toegelaat om naweke in die Motorhuis te spandeer? Daai vrou is nog nie gebore nie...Ek persoonlik mag net aan die karavaan werk tussen 20:00 en 24:00 in die aand op weeksdae en tussen 12:00 en 14::00 op naweke as die kinders slaap.  Gelukkig is al die goed wat ek nog moet doen amper klaar..hehehe

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Haai Benji

Ek moet seker net baie gelukig wees. Is getroud en ma ondersteun my. Ek het haar glad gisteraand gebel om n klompie staal te gaan koop so as ek vanmiddag trug is in SA dan kan ek weer tekere gaan. Ek het net die naweek en maandag en dinsdag aand....Woensdag gaan ek Tanzania toe vir drie weke dan staan alles weer

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 756
Gebruiker van lyn af.
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Thinus,

Ek hoop jy het 'n TV en yskas daar in jou motothuis vir die rugby die naweek.  As jy het, weet ek dan nie of jy weer so baie gaan gedoen kry nie?

Gerrit

Mag die voorspoed jou verveel......

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Man om eerlik te wees dit is my grootste bekomernis.......Die Rugby ding. Kyk ek kan my self neersit vir n naweek om dit te kyk. Maar nou ja ek wil my wa ook graag kla he by Junie. So ek het n GROOT uitdaging voor my. Sal ma die rugby moet my span ondersteun en maar net die hoogte punte van die ander spanne kyk. Dit gaan moeilik wees maar ek sal probeer vasbyt.

As die tv in die garage is gaan ek wragtig nie gewerk kry nie. Die yskas is nie n probleem nie.

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Jammer kan nie regtig nuwe fotos op sit nie. Meeste van gister gevat om al die sweiswerk te doen an die  versterkings op die A-raam gedoen waar die inloop brieke(Hak) gemonteer gaan word.

Gaan more aand begin met die geraamte van die dop. 

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Dit lyk baie opwindend BosToe!

Ek hou met belangstelling dop.

Groete,

Jacques

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Thinus, puik man. Wat gaan die gewig wees as jy klaar is?

PS: Jy kan Allas ook nader met sy kennis. Maar ek dink jy doen goed ou maat. Ek het nog altyd geseg daar is 'n Jan Wilkens die 2de iewers op 'n plaas en wil maar net nie in die spotlight wees nie.

Go-Go=-Go for it mater. Ek kan nie wag vir die volgende foto nie

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Dankie Boffin. Ek sal julle op hoogte hou met die vordering. Ek is nou eers vir so drie weeke hier in Tanzania. Eerlik te se kan nie wag om trug te gaan en te bou nie.

Dankie vir die belangstelling

Groete uit Afrika

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Ag jammer Boffin ek reken die droe gewig gaan hier by 600kg draai. Ek hou die gewig fyn dop

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Thinus, dit is eintlik Boats hoor. hahahahah toemaar, die boffin ding pla nie

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Boats dit is reg so......Ek ma gedink oor jy en Jarques altwee kommentaar gelewer het ek kap hom sommer vir die Boffins

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Jy is skerp mater

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Minora Blade se ek vir jou

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5684
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Sien nou eers hierdie ene.

Netjies, Bos Toe. Baie netjies, maar ek sien jy het die disselboom onderstebo in.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Bos Toe
Diknek
Aangesluit: 21/07/2010
Inskrywings: 774
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kempton Park
Ek sleep 'n Ek Probeer n Bos Karavaan bou om te sleep met 'n Pajero DiD

Hoe bedoel meneer nou?

4x4 Groete

Thinus

"Live Life To The Limits, Explore The Scenic Route"

<img alt="" src="http://www.wegsleep.co.za/sites/all/modules/fckeditor/

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 61 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Noddy
  • WilSur
  • Benzan
  • Gyfie
  • evert
  • jacquez haywood
  • WilleWillemien
  • Rinus Lisse
  • Chris M
  • Janwillem
  • Leon Botha
  • MarkP
  • Alias
  • Cheetah
  • Spiderman
  • Andries Pretorius
  • Villa Wahnsinn
  • Obie
  • Kampklong
  • Hendrik Craukamp
  • ClaytonKleynhans

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.