2007 Palma user manual

Neill Venter
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 182
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Equestria
Ek sleep 'n 2007 Jurgens Palma (aka Rijger) met 'n 2007 Jeep Commander 5.7L HEMI V8 (aka Dromedaris)

Hallo almal,

Ek het toe gister my nuwe wa gekry!  'n 2007 Palma in 'n splinternuwe kondisie en vir 'n regte winskoop!!!

Ek weet egter nie hoe die dinge met die battery, gas, yskas, toilet, watertenk, geyser en tent (modulêre tipe) werk nie. 

Kan iemand moontlik vir my 'n user manual scan en email?

Baie dankie!!

Groete,

 

Neill.

JacquesR
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3923
Gebruiker van lyn af.
Plek: Rooihuiskraal Noord, Centurion
Ek sleep 'n 2007 Sprite Swing met 'n 2004 Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4 d/k of 'n 2011 Kia Sportage 2.0

Baie geluk met die wa Neill - mag hy sommer baie baie lekker kamp!!

Ek kan ongelukkig nie help met die handleiding nie.

 

Groete,
Jacques

 


 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Neill,

Baie geluk, gaan kyk op CaravanParks.com daar is nogal heelwat inligting.

http://caravanparks.com/52?resulteid=140

http://caravanparks.com/52?resulteid=250#newsresult

 

 

Neill Venter
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 182
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Equestria
Ek sleep 'n 2007 Jurgens Palma (aka Rijger) met 'n 2007 Jeep Commander 5.7L HEMI V8 (aka Dromedaris)

 Dankie Jacques en Willem,

Ek sien die "specs", maar ek soek spesifiek die user manual.

Ek weet nie hoe die tent opgeslaan word nie, en het aanwysings nodig oor hoe al die wa se goed werk.

Is daar dalk iemand wat dalk 'n soortgelyke Palma besit wat die moeite sal doen om die boekie te scan en vir my te email??

Dankie!!

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Geluk, die agente behoort te help.

Groete

HPJV RENSBURG

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2650
Gebruiker is aanlyn
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Baie geluk mag julle jare se kamp plesier uit haar kry!

Kan ongelukig nie help met die handleiding nie.

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Neill Venter
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 182
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Equestria
Ek sleep 'n 2007 Jurgens Palma (aka Rijger) met 'n 2007 Jeep Commander 5.7L HEMI V8 (aka Dromedaris)

 Dankie Hennie & Arie!

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Neill,

Het jy op die Jurgens web gaan kyk ek verbeel my daar is een wat jy kan aflaai.

Neill Venter
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 182
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Equestria
Ek sleep 'n 2007 Jurgens Palma (aka Rijger) met 'n 2007 Jeep Commander 5.7L HEMI V8 (aka Dromedaris)

 Willem, ek het probeer, maar die www.jurgens.co.za webblad werk nie...

Het vervaardigers ook gevra, maar van hul beloftes kom niks...

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 59 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Gyfie
  • WilSur
  • Benzan
  • evert
  • jacquez haywood
  • WilleWillemien
  • Rinus Lisse
  • Chris M
  • Janwillem
  • Leon Botha
  • MarkP
  • Noddy
  • Alias
  • Cheetah
  • Spiderman
  • Andries Pretorius
  • Villa Wahnsinn
  • Obie
  • Kampklong
  • Hendrik Craukamp
  • ClaytonKleynhans

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.