tyre gaurd system

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

is daar enige iemand wat die sisteempie gebruik en wat dink jul van hom

as iemand my kan laat weet of komentaar het sal ek bly wees

kampgroete

ben

 

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

ELU 2
Ou hand
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 184
Gebruiker van lyn af.

Sien gerus my kommentaar onder ELU bu die onderstaande 'thread' bladsy 2 'post' #26 op die 4x4 forum:

http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=77834&page=2

Groete

PS - Ek hoop dis wat jy in gedagte gehad het met : 'Tire Guard'?? Indien nie, gee dalk effe meer detail asb.

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

baie dankie elu 2

daardie sisteem werk presies op die selfde manier ek het hom gevind in wegsleep se nuwe boek oor al die oorde hy werk so hy kan tot 22 wiele doen die sensers skroef op jou wiel se propie vas en dan programeer jy die sisteem teen watter bandruk jou bande is en indien dit 15% onder daardie bandruk is dan laat weet hy jou daar is ook geen bedrading nie so dit is nogal eenfoudig lyk vir my die 4x4 manne praat met lof oor die sisteem

baie dankie

kampgroet

ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5683
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ek gebruik nie die stelsel persoonlik nie, maar weet van hom en dink dit is baie goed.

Vir die prys wat jy daarvaar betaal kan dit jou baie drame en ongerief bespaar.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

JCKorf
Ou hand
Aangesluit: 01/09/2010
Inskrywings: 204
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Exclusive Autumn met 'n Ford Ranger 3.2 DC Auto 2x4

Ek gebruik nou nie die een nie maar 'n DigiTire TPMS. Die rede daarvoor is dat toe ek April maand Mosselbaai toe is het ek 'n band verloor deur 'n stadige lek en so amper ook my voertuig. As ek die TPM reeds gehad het sou die sisteem die lug verlies aangewys het. Ek hoef ook nie meer my te bekommer of die bande se lugdruk reg is nie, die stelsel wys dit vir my.

Wil nou vir my die tyre guard kry vir die wa.

Groetnes

Jaques

Gerhard Prins
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 134
Gebruiker van lyn af.
Plek: Somerset-Wes
Ek sleep 'n Jurgens Explorer 2 met 'n Toyota Hi-Lux 3D4D D/K

Ben ek het een van die tireguard units met 6 sensors, baie goeie waarde vir geld.Wat ek anders gedoen het is die volgende.Ek het die banddruk op die unit as 1.3 bar al is die werklike druk 2.2 Die rede daarvoor is dat die unit gee nie 'n alarm vir 'n hoer druk nie slegs 15% onder die gekose druk in my geval 1.3 bar.Ek het dit gedoen, want wanneer ons sleep ry ons baie keer grondpad en blaas ek die bande af na 1.5 bar wat steeds hoer is as 1.3.Ek wil nie elke keer as ek aan my banddruk verander die sensors oor stel nie.Sou daar nou fout kom en die druk val onder 1.3 bar gaan die alarm af en ek kan steeds die band red.Vir my is dit net 'n praktiese reeling.As jy die unit op 'n daaglikse basis gaan gebruik, kan jy die druk op die unit natuurlik nader stel aan die werklike banddruk.

Die persoon wat dit invoer is afgetree en woon daar in julle wereld, hy is Abraham Kruger en baie hulpvaardig,ek het by hom bestel,betaal en 2dae later toe is dit by my op Somerset Wes.

groete


BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Haai gerhard
Ek het itussen vir my een aamgeskaf en ek is heel in my noppies met hom ek sleep nou met n geruste hart ek het hom juis gebruik die naweek hy werk regtig baie lekker ek sal nie weer sonder hom sleep nie

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

BenA

Wat kos die ding?

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Hi kaaskop
Hy kos 1350 vir die eenheid met 6 sensers jy kan ook ekstra sensers koop teen 150 elk kontak vir abram kruger by

0829260585
Hy voer hul in hy is in pretoria

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

ELU 2
Ou hand
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 184
Gebruiker van lyn af.

Jongstye pryse gister deurgegee vir die nuwe besending is R1550 vir die eenheid met 6 sensors endan R180 per addisionele sensor - bly steeds die moeite werd!! Hy het ook ekstra batterye (CR1632) beskikbaar @ R3 elk!!

Kontak hom maar gerus, hy sal jou help.

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Dankie BenA,word die goed nie maklik gesteel nie?

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Haai kaaskop
Steel glo ek nie ma'lik nie want die sensors het n antithjeft braket wat jy vasskroef met n alen key die monitor is kleiner as n selfoon so jy kan hom sommer in jou sak gooi aas jy jou kar verlaat so ek dink hul sal dit nie kan steel ni maar niks is in die nuwe sa onmoontlik nie as hul iets soek vat hul dit maak ni saak wat nie hul steel dalk die kar as hul dit soek wie weet maar ek glo nie hul sal die sensors kan afsteel nieui

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Haai kaaskop
Steel glo ek nie ma'lik nie want die sensors het n antithjeft braket wat jy vasskroef met n alen key die monitor is kleiner as n selfoon so jy kan hom sommer in jou sak gooi aas jy jou kar verlaat so ek dink hul sal dit nie kan steel ni maar niks is in die nuwe sa onmoontlik nie as hul iets soek vat hul dit maak ni saak wat nie hul steel dalk die kar as hul dit soek wie weet maar ek glo nie hul sal die sensors kan afsteel nieui

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Ben het jy dalk ñ fodie van die goed?

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Hi kaaskop
Ek sal n foto neem die naweek en probeer plaas maar ek sukkel om fotos op te sit het al. Foorheen probeer maar wil ni op niek weet nie hoe om di fotos in n ander formaat te sit nie maar ek sal try

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Gerhard Prins
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 134
Gebruiker van lyn af.
Plek: Somerset-Wes
Ek sleep 'n Jurgens Explorer 2 met 'n Toyota Hi-Lux 3D4D D/K

Gaan kyk by www.tireguard.co.za

daar is 'n foto en inligting


dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Ek het ook so stelsel, maar ek kan nou nie onthou waar ek hom gekoop het nie.

Hy het ook 6 sensors en 'n monitor. Hy skroef ook op die valve vas met 'n allen key deur 'n collar om te keer dat hy afgadraai kan word.

Werk nogals heel goed. EK kan die variance in druk en temperatuur self stel

WillemJVR

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Willem,

Soek ASB. waar het jy dit gekoop want dit kan dalk net my verjaarsdag / kers geskenk wees / word.

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Het die Terri dit nie as standaard nie?

Hier is 'n paar plekke wat dit het:

http://www.tyrealert.co.za/product.html

http://www.digitire.co.za/

http://www.autostyle.co.za/prodview.php?prod_id=16630

http://www.bestech.co.za

Ek vermoed ek het dit by Bestech gekoop, maar ek sien nie meer die produk op die website nie.

Die een wat ek is is die 6-wiel Tire-Moni. www.tiremoni.co.uk

Jy kry internal en externals, mar dis nie so maklik met die inetrnals nie (veral as jy batterye moet vervang). Die meeste factory fitted stelsels is internals.

Hoop dit help!

WillemJVR

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Net onthou dat as julle die banddruk meters opsit om die wielbalansering te doen. Daai goedjies kan jou lekker rondneuk!

EN ook as julle die bande roteer, baie van die sensors is genommer en moet op sekere bande wees om die regte band se lesing weer te gee. Check maar net dat dit reg is.

WillemJVR

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Dankie Willem,

Ek het gehoor kersvader wag net vir die nuwe besending dan kry ek myne ook.

Lekker NOG 'n "gadget" wat werk.

dracoza
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3149
Gebruiker van lyn af.
Plek: Elarduspark, Pretoria
Ek sleep 'n 1998 Gypsey Rapier met 'n 2006 Dodge Caliber 2.0 CRD SXT

Arme Surette...

WillemJVR

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Op die einde van die dag is dit tog ons $

JCKorf
Ou hand
Aangesluit: 01/09/2010
Inskrywings: 204
Gebruiker van lyn af.
Plek: Springs
Ek sleep 'n Exclusive Autumn met 'n Ford Ranger 3.2 DC Auto 2x4

As ek mag vra na watter stelsel kyk kersvader vir jou Willem?

Groetnes

Jaques

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Jaques,

Dit is die een wat die oubaas invoer, die prys is net onder R2,000 vir 8 sensors.

Abraham Kruger
0829260585
www.tireguard.co.za

 

HannesK
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 31/01/2011
Inskrywings: 76
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2011 Toyota Hilux D/C 3.0 D4-D 4X4 A/T

My ervaring met Tireguard;

Ek het aanvanklik net No5 errors gekry en Abraham het die monitor (ontvanger) 2 maal omgeruil.

Na die 3de Monitor, sukkel ek (minder maar steeds) met No5 (No signal from sensor) en battery low errors. As ek die sensor wat die error gee delete en weer add werk hy vir 'n dag of wat.

Ek is vertroud met die werking en programmering, meskien het ek maar net 'n suurlemoen gekry maar ek sal die stelsel nie aanbeveel nie

 

 

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Hello hannes
Myne het dieselfde gedoen to los ek hom netso dan as jy so paar km gery het gaan dit weg en hy is weer reg dit wil vir my lyk asof die sensors net kominikeer as die kar beweeg so probeer dit het jy al die sensor se batery vervang

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

HannesK
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 31/01/2011
Inskrywings: 76
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2011 Toyota Hilux D/C 3.0 D4-D 4X4 A/T

Dit is nuwe battarye wat ek self ingesit het...

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Ek het ook die NoS gekry en net die sensor afgehaal vir langer as 5 sekondes en weer terug gesit.  Die nuwejaars naweek het ek ook die "low bat." op die hand stel gekry, ek wag nou dat hy vir my 'n nuwe een bring.  Dit is jammer dat ek nie die probleme van geweet het toe ek in Desember gekoop het nie.  Hoop net die ding werk reg met die Hartenbos trip want bande is nie goedkoop nie.

Obie
Diknek
Aangesluit: 04/06/2010
Inskrywings: 673
Gebruiker is aanlyn
Plek: Zeerust
Ek sleep 'n Gypsey Caravette 6B met 'n Hyundai Santa Fe 2.2 TDI

Myne ook net na Kersdag gekry en sover nog geen probleme nie. 

Groete

Obie

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Hi wilsur
Die probleemPie glo ek is nie te ernstigg nie as hy weer so maak los hom ry aan en as jy sie die no5 is weg stop en skroef hom af en kyk of hy alarm gee as hy nie alarm gee dan is dit n probleem as hy alarm gee is als reg dit lyk vir my hy kominiekeer met die sensors so elke 5 minute of so
Groete
Ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 50 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Rinus Lisse
  • WilSur
  • Noddy
  • evert
  • Chris M
  • WilleWillemien
  • jacquez haywood
  • Spiderman
  • Gyfie
  • Andries Pretorius
  • Villa Wahnsinn
  • MarkP
  • Obie
  • Kampklong
  • Cheetah
  • Hendrik Craukamp
  • ClaytonKleynhans
  • Alias
  • Gert Venter

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.