Ko-ordinate op kaart

Willie du Plessis
Groentjie
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 19
Gebruiker van lyn af.

Hallo almal. Wie kan my tog help asb.? Die ko-ordinate op n' kaart lyk as volg: - 83 395,36 en + 33 123,38. Nou hoe verander ek dit in grade, min en sek.??? Ek is dom.

Vaalseun
Groentjie
Aangesluit: 22/12/2009
Inskrywings: 15
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Willie

 

Probeer hierdie twee webwerwe

http://www.thejump.net/sunset/waypoint.htm

http://www.mediafire.com/?6v0rqrzzyk89zxr

"the jump" werf lyk vir my die maklikste om te gebruik.

Groete

Jacques

 

1999 Jeep Cherokee 4.0 L. 2002 Gypsey Sapphire (Regal)

Willie du Plessis
Groentjie
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 19
Gebruiker van lyn af.

Baie dankie Jacques, ek gaan probeer.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Willie,

Hoop dit kan jou dalk help ?

AanhegselGrootte
GPS-Calculator.xls 443.5 KB

Willie du Plessis
Groentjie
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 19
Gebruiker van lyn af.

Wilsur baie dankie, maar ek is te dom vir daai goed. Het nou n' Landmeter gebel hier by ons en hy sal more vir my die antwoorde van my vraestel stuur. Ek het daai een gedop hoor.!!!

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4696
Gebruiker is aanlyn
Plek: Pretoria

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 51 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • jacquez haywood
  • Chris M
  • evert
  • Gyfie
  • Andries Pretorius
  • WilSur
  • Villa Wahnsinn
  • Spiderman
  • MarkP
  • Rinus Lisse
  • Kampklong
  • Obie
  • Cheetah
  • Hendrik Craukamp
  • ClaytonKleynhans
  • Alias
  • Arie
  • Gert Venter
  • Vrystater
  • Spikkels

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.