Gesels saam op die WegSleep forum.
Garmin Nuvi 300 vries
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Maan, 01/08/2011 - 13:37
#2
Hi
Wil net noem van uitstekende diens by Garmin, hulle het die kapoet ene ingeruil op n nuwe teen n baie billike prys.
Weereens dankie vir die hulp Derick.
Groete
Maan, 01/08/2011 - 14:37
#3
Rooibontes
Ek het ook 'n Nuvi 300, probeer die "reset' knoppie aan die agterkant, dit het al gehelp met myne.
Groete
Hentie
Wie's aanlyn
Daar is tans 19 gebruikers en 50 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Chris M
- evert
- Gyfie
- Andries Pretorius
- WilSur
- Villa Wahnsinn
- Spiderman
- MarkP
- Rinus Lisse
- Kampklong
- Obie
- Cheetah
- Hendrik Craukamp
- ClaytonKleynhans
- Alias
- Arie
- Gert Venter
- Vrystater
- Spikkels




Hi Rooibonte,
Kan jy hom koppel aan jou rekenaar?
Kan jy hom sien as 'n drive? Bel my dan kan ek vir jou probeer help.
Derick
083 648 7205
Derick van der Merwe