garmin city navigator europe nt 2011.30
Nuwe forum onderwerpe
Ek is op soek na 'n cd/dvd - Garmin City Navigator Europe NT 2011.30. Plaaslik moet Garmin dit eers bestel, met 'n wagtyd van 5 weke.
As ek dit self vanaf oorsee bestel is dit baie goedkoper.
Het iemand al Garmin kaarte van oorsee bestel. Wat is die risiko daaraan verbonde.
Dankie. Tobie
Cats,
Ons gaan Rusland, Skandinawiese lande en 'n gedeelte van Oos Europa toer op ons eie met 'n trein en Ferries.
Ek het 'n Garmin Dekota 20 'n hand GPS. ek wil my reis op die rekenaar beplan en die 'waypoints' oordra na my GPS. Verder wil ek nie verdwaal nie.
Die Garman City Navigator dek die Skandinawiese lande en die gedeelte waar ons in Oos Europa wil toer.
Dankie vir die raad, ek sal Kevin Bolton kontak.
Tobie
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- evert
- Chris M
- Gyfie
- Andries Pretorius
- WilSur
- Villa Wahnsinn
- Spiderman
- MarkP
- Rinus Lisse
- Kampklong
- Obie
- Cheetah
- Hendrik Craukamp
- ClaytonKleynhans
- Alias
- Arie
- Gert Venter
- Vrystater
- Spikkels



Tobie
Hoekom soek jy dit? Gaan jy eersdaags Europa toe? As jy nie gereeld die kaarte gaan gebruik nie kan jy dalk die opsie van kaarte huur oorweeg. Dit is wat ek laas gedoen het toe ek Spanje toe was. Dit werk goedkoper uit as koop en vir die elke dan en wan as jy gaan, huur jy altyd 'n opgedateerde kaart! Ek het die kaarte, wat op 'n geheue kaart kom gehuur by Kevin Bolton van Boltons GPS Warehouse.
Miskien iets om te oorweeg.
Ongelukkig kan ek nie komentaar lewer oor die sukses al dan nie van die internet kopery nie, jammer.
CATS