CPS way points

jlloy Camper
Nuweling
Aangesluit: 14/07/2011
Inskrywings: 7
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort

Dag sê almal.

Ek het n boek vir my sf gelaai met punte van reg oor Suid Afrika , binne land en kus langs , duik plekke ens.

Geniet die dag verder.

Theo

 

Pak alles. Haak aan en sleep veilig.

Kamp groete

Jlloy Camper.

Theo, Susan en Nicola

Tyro
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2502
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nelspruit

 Vertel asb bietjie meer. Aflaai adres asb.?

Dries Botha
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1671
Gebruiker van lyn af.
Plek: UPINGTON

Middag Theo, laat weet tog wat is daardie webadres?

Vriendelike groete uit die Noordkaap.

  Dries 

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 51 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Chris M
  • Cheetah
  • Gyfie
  • WilSur
  • Obie
  • Spiderman
  • evert
  • Hendrik Craukamp
  • ClaytonKleynhans
  • Andries Pretorius
  • Rinus Lisse
  • Kampklong
  • Alias
  • Arie
  • MarkP
  • Gert Venter
  • Vrystater
  • Spikkels

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.