Motorhome/ryhuis gesoek

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5683
Gebruiker is aanlyn
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Indien jy weet van iemand wat 'n ryhuis wil verkoop met 'n dieselenjin in en in 'n heel goeie toestand, laat my weet asb.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

chrisbeachbum
Super sleper
Aangesluit: 04/10/2010
Inskrywings: 361
Gebruiker van lyn af.
Plek: Geen vaste adres - Meestal voltyds op toer, tans in Pretoria.
Ek sleep 'n Suzuki Samurai met 'n Mercedes Benz Elite mobiele huis.

Hoe groot, Willem? Iets soos myne - 9 meter?

Manie Maritz
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 123
Gebruiker van lyn af.
Plek: Jeffreysbaai

Of iets soos myne?

Bigshow
Nuweling
Aangesluit: 15/04/2011
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bloemfontein

'n Vriend het net so ryhuis. Waar kan mens die wieldoppe in die hande kry?

pretordr
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 511
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vaalpark, Sasolburg
Ek sleep 'n Skipper Model T kampwa met 'n 2006 VW Touran 2.0 TDi

Willie,

Ek sien hier in Vanderbijlpark by 'n motor handelaar staan 'n "Motorhome", ek het nou die modelnaam en vervaardiger se naam vergeet (ek dink hy is deur AC Motorhomes gebou) Die outjie lyk soos 'n Discoverer wat met 'n worshond gekruis is want hy het drie aste agter (ses wiele agter om te vervang plus nog die twee voorwiele ook) Ek sal as ek weer daar verbygaan hoor of ek 'n foto kan neem en hier plaas

Gaan kyk na die Capri Elegance op die skakel, (die een het net 'n enkel agteras maar hulle lyk baie die selfde

http://www.acmotorhomes.co.za/CapriEleganceXL.htm

Groete

 

Danie Pretorius

pretordr
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 511
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vaalpark, Sasolburg
Ek sleep 'n Skipper Model T kampwa met 'n 2006 VW Touran 2.0 TDi

Willie, hier is 'n foto van die enkel agteras weergawe, die een hier in VdBijl is net langer en baie meer wiele!

 

 

 

Danie Pretorius

Wie's aanlyn

Daar is tans 21 gebruikers en 38 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Cheetah
  • Obie
  • Andries Pretorius
  • Arie
  • Vrystater
  • Spikkels
  • Alias
  • Spiderman
  • Kampklong
  • Hendrik Craukamp
  • evert
  • Gyfie
  • Rinus Lisse
  • WilSur
  • Dirsa
  • WilleWillemien
  • Mariskab
  • Francois Malan
  • MarkP
  • Lord Farquart
  • Villa Wahnsinn

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.