Gesels saam op die WegSleep forum.
Sprite Scout 1994
Nuwe forum onderwerpe
Don, 02/09/2010 - 20:12
Baie goeie toestand met vol tente. Pas gelisensieer en bande nog goed. Dubbelbed en yskas.
Jammer die karavaan is verkoop.
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| Picture_805.jpg | 141.73 KB |
Vry, 03/09/2010 - 05:01
#2
More Sarel,
Welkom hier op die verslawende forum. Ek weet jy gaan dit baie geniet.
Groete
Stoffel
Vry, 03/09/2010 - 07:22
#3
Ag sorry julle ek soek R34000 vir hom.
Vry, 03/09/2010 - 07:59
#4
Hello Sarel.
hier op die forum.
Ek weet van ten minste een persoon wat dalk in jou wa sal belangstel. Ek hoop Adri sien hierdie ene raak.
Geniet jou dag.
Vry, 03/09/2010 - 17:55
#5
Hier is nog 'n paar foto's van die Scout.
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| IMG_0090.jpg | 126.62 KB |
| IMG_0095.jpg | 157.54 KB |
| IMG_0096.jpg | 138.61 KB |
Son, 02/01/2011 - 14:13
#6
Hi Sarel,
Ek besef dit is baie laat maar is die karavaan nog beskikbaar
Maans
Wie's aanlyn
Daar is tans 15 gebruikers en 108 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Airbus
- sakkie mynhardt
- RSS
- Kobus Snyman
- thysvt
- Gypsey King
- Lord Farquart
- Kobus K
- Big G
- NicoPietersen
- Corné Wagemaker
- Eddie Laing
- Johan K
- chris dupreez
- BenA





.jpg)

Hi Sarel!
Welkom op die forum. Hoop jy geniet dit hier. Het jy vir ons 'n prys op daai wa?
Kampgroete
Jan Fourie