Sprite Scamp 1985 te koop R20 000.00
Nuwe forum onderwerpe
1985 Sprite Scamp met vol tent plus rally tent plus agter rally tent met sykante plus nuwe yskas en mikrogolf. R20 000.00
Baie goeie kondisie geen houtvrot.
Ons het opgradeer na jurgen oryx.
0833274525
Bloemfontein
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| 116_edited-1.jpg | 114.27 KB |
| scamp2.JPG | 158 KB |
| scamp1.JPG | 130.82 KB |
| scamp.JPG | 131.05 KB |
| 006.JPG | 126.29 KB |
| 007.JPG | 114.44 KB |
| 009.JPG | 132.04 KB |
| 010.JPG | 201.31 KB |
| 011.JPG | 138.74 KB |
| 012.JPG | 126.93 KB |
| 017.JPG | 119.38 KB |
| 018.JPG | 120.6 KB |
| 022.JPG | 154.99 KB |
Dankie vir die raad Gyfie. Ek sal die wa die naweek behoorlik afneem. Ek het nie nou "verkoper" fotos nie maar net kampfotos.
Ek verkoop die wa net omdat ek 'n Oryx vir R56 000.00 gekry het. Teen daai prys moes ons hom vat want ons wil graag grondpad kan ry.
Jaap
Ja ek sal ook gaag meer besonderhede en fotos wil he, ken nie die karavaan nie. soos bv. dubbelbed, yskas ens. ens.
Maans
Dankie vir die raad Gyfie. Ek sal die wa die naweek behoorlik afneem. Ek het nie nou "verkoper" fotos nie maar net kampfotos.
Jaap
Dis mos hoe jy die wa wil sien - as hy gebruik word.
@Maans - Ek dink jy kan maklik die twee enkelbeddens omskep in 'n king size bed, en lekker vir mammie rondjaag
More almal
Soos belowe het ek nou meer fotos opgesit. Ek het die neuskas ook oop afgeneneem. Ek het die matrasies ook net tydelik neergesit sodat mens die idee kan kry hoe die dubbelbed sal lyk.
Jaap
Ek sien dat daar meer as 700 views op my advertensie was maar nie baie belangstelling nie.
Dink julle die prys is te hoog? Wat reken die kenners moet ek die wa teen prys? Wat sal 'n billike offer wees?
Groete
Jaap
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- evert
- Vrystater
- Arie
- Rinus Lisse
- Kampklong
- Gyfie
- Andries Pretorius
- Obie
- WilSur
- Spikkels
- Dirsa
- Cheetah
- WilleWillemien
- Spiderman
- Mariskab
- Francois Malan
- MarkP
- Lord Farquart
- Villa Wahnsinn
- Marthinus Slabber
- Alias
- HJB





Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Jeep Cherokee 3.7L 4x4
Hallo Wildeboer en baie welkom hier by die forum.
Jy gaan dalk bietjie meer fotos van jou karavaan wil plaas indien jy enige reaksie wil kry op jou advertensie.
Onthou potensiele kopers het geen idee hoe jou wa lyk nie, so jy sal 'n paar fotos moet neem van binne (baie belangrik) en van buite om belangstellendes te lok.
Strekte met die verkoop