2001 Gypsey Regal
Nuwe forum onderwerpe
Gypsey regal,standaard met spaarwiel rally met sykante vol tent @ R77000.00 onderhandelbaar.Kontak 0828520145
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| 3_March_2011_008.jpg | 128.35 KB |
| 3_March_2011_009.jpg | 139.53 KB |
| 3_March_2011_010.jpg | 113.17 KB |
| 3_March_2011_007.jpg | 119.13 KB |
Hallo Claude,
Ek wil jou maar net laat weet dat ek reeds 'n wa het en dat ek nie joune wil koop nie....
Thanks anyway.
Pragtige wa Claude en Anje,
Ek glo julle gaan hom sommer gou verkoop kry.
Groete
Hllo Daar
Waar was die wa gestoor ?
Dag Pontuis
Die woonwa word in n motor huis gestoor as dit nie in gebruik is nie.
Groete C&A
Claude, sal julle 'n lui gee... PM my net met jul no asb.
Hi Claude
Hoekom wil julle die wa verkoop. Het hy n rally tent en grondseil. Wat se ander extras het die wa by.
Ek sal graag meer inligting oor die wa wil he.
Dankie
KV
More Kobus
Die wa is verkoop.
Groete C&A
Dis n jammerte want ek wou graag na die wa kom kyk het. Sal maar my oor op die grond hou vir die volgende bargin
KV
Hi Kobus, het jy al n wa gekry?
Ons het vandag besluit om ons 2000 Regal in die mark te sit. Ons is in Polokwane as jy dalk sou belang stel om te kom kyk.
Groete
Ja dankie
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Vrystater
- evert
- Rinus Lisse
- Kampklong
- Gyfie
- Arie
- Andries Pretorius
- Obie
- WilSur
- Spikkels
- Dirsa
- Cheetah
- WilleWillemien
- Spiderman
- Mariskab
- Francois Malan
- MarkP
- Lord Farquart
- Villa Wahnsinn
- Marthinus Slabber
- Alias
- HJB




'n Man se karakter word gemeet aan hoe hy mense behandel wat hy nie nodig het nie.




Die prys moet R77000.00 wees