3Way Zero vrieskas

Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Ek het 'n drie fase Zero vrieskas te koop. Ek het hom nog April gebruik op 220vt, 12vt en gas. Hy het sy stampe en krappe weg van agterop die bakkie ry maar is nie in 'n slegte toestand nie.

Maak my 'n aanbod. Ek bly in Pretoria.

AanhegselGrootte
IMGP2343.jpg101.61 KB
IMGP2344.jpg88.57 KB

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

Aanhegsels

AanhegselGrootte
IMGP2343.jpg101.61 KB
IMGP2344.jpg88.57 KB
Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Julle kan my asb direk kontak by ben@dkmlaw.co.za of skakel my by 078 2000 963 aangaande die vrieskas hierbo.

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

Benzan
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1177
Gebruiker van lyn af.
Plek: Moreleta Park Pretoria
Ek sleep 'n Niks. Kamp met Daktent met 'n 1996 Colt Rodeo 3L 4x4

Dankie almal vir die belangstelling.

Die vrieskas is klaar van die hand gesit.

Groete.

Benzan stuur groete van tent tot tent

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 17 gebruikers en 50 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Kampklong
  • WilSur
  • Arie
  • Cheetah
  • Andries Pretorius
  • WilleWillemien
  • evert
  • Spiderman
  • Mariskab
  • Gyfie
  • Francois Malan
  • MarkP
  • Lord Farquart
  • Villa Wahnsinn
  • Marthinus Slabber
  • Alias
  • HJB

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.