Gesels saam op die WegSleep forum.
Jurgens ADD-A-ROOM // MULTI ROOM GESOEK - Rally?
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Woens, 04/08/2010 - 20:38
Kampmaats, ek en mamma is op soek na 'n ADD-A-ROOM // MULTI ROOM vir ons 1989 Jurgens Fleetline L. Dis nou die pienk en groen tent tipe.
Weet iemand waar ek dalk taamlik dringend so iets in die hande kan kry? Ek kan ook per epos na neondriver@vodamail.co.za gekontak word. Dankie vir jul waardeerde insette. Jul is bakgat!.
PS: Iemand wat dalk van jul rallly tent vir die betrokke karavaan ontslae wil raak?
Baie dankie
Andre' Swart
Wie's aanlyn
Daar is tans 7 gebruikers en 131 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Gypsey King
- Johan Coetsee
- Airbus
- Eddie Rabie
- thysvt
- sakkie mynhardt
- chris dupreez



Andre, ek het vir jou email gestuur
---------------------------------------------------------
Groete
Romeo Pretorius SPRITE SWIFT MAZDA BT 50 AUTO 3.0l
WWW.ALLOUTDOORS.CO.ZA