2010 Fleetline Rally met sykante

Pieta7
Nuweling
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n 2010 Fleetline met 'n 2010 Kia Sorento 2.2CRDi (A)

Ek het 'n 2010 Fleetline Rally tent met ongebruikte sykante wat ek graag wil ruil vir 'n Tent Extension vir die Fleetline. Nie nodig vir sykante nie. Verskoning vir die kwaliteit van die foto - dit kom van die Jurgens Tent Range Chart af.

 

AanhegselGrootte
Fleetline_Rally_sides.ppt167.5 KB

Aanhegsels

AanhegselGrootte
Fleetline_Rally_sides.ppt167.5 KB
JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Pieta,

Ek is op soek na 2 rally sykante vir my Classique - so as jy sou belangstel om te verkoop laat my weet...

Johan

 Kamp is koning.....

sakkie mynhardt
Groentjie
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 15
Gebruiker van lyn af.

Pieta7 wrote:

Ek het 'n 2010 Fleetline Rally tent met ongebruikte sykante wat ek graag wil ruil vir 'n Tent Extension vir die Fleetline. Nie nodig vir sykante nie. Verskoning vir die kwaliteit van die foto - dit kom van die Jurgens Tent Range Chart af.

 

      

 

 

Hallo Pieta7

 

Wat is die prys as jy dit privaat wil verkoop. In watter Provinsie bly jy. Ek stel belang om dit by jou oor  te koop.

Pieta7
Nuweling
Aangesluit: 13/01/2012
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n 2010 Fleetline met 'n 2010 Kia Sorento 2.2CRDi (A)

Goeiendag menere

Vreeslik jammer ek reageer nou eers op julle boodskappe - dit het bietjie dol gegaan by die werk en huis. Ek dink die feit dat ek nog nuut op die forum is het ook iets daarmee te doen - nog nie in die gewoonte om gereeld te gaan kyk wat aangaan nie!

Dit is steeds beskikbaar - enige billike aanbod sal ek oorweeg.  

Ons bly in Middelburg (Mp). My epos is dalk meer gerieflik.

Groete!

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 52 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Gyfie
  • Mariskab
  • evert
  • Cheetah
  • Francois Malan
  • WilSur
  • MarkP
  • Lord Farquart
  • Villa Wahnsinn
  • Arie
  • Marthinus Slabber
  • Alias
  • Spiderman
  • WilleWillemien
  • HJB
  • HennieBo
  • Benzan
  • Zigi

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.