Gesels saam op die WegSleep forum.
Tent en Raly tekoop
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Don, 02/02/2012 - 14:54
Hi, Soos van julle weet is my karavaan (Gypsey Raven 1998) beskadig en ek het hom nie meer nie.
Ek het nog die vol tent met al sy pale
Rally tent met al sy sykante en voorkant en pale
Die rally het ook n afdak voor. (die afdak pas dalk op die vol tent ook)
Dit is als te koop vir R8000
As iemand belang stel stuur vir my n email (paul@sideline.co.za) of PM my asb.
Wie's aanlyn
Daar is tans 17 gebruikers en 53 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- WilSur
- evert
- Cheetah
- Gyfie
- MarkP
- Lord Farquart
- Villa Wahnsinn
- Arie
- Marthinus Slabber
- Alias
- Spiderman
- WilleWillemien
- HJB
- HennieBo
- Benzan
- Zigi
- Kampklong



Ek sleep 'n Gypsy Raven D 98 met 'n Kia Sportage 2l awd
Ek stel belang in die voltent vir die Gypsey Raven. Ons het onlangs ons karavaan gekoop en was onder die indruk dat die voltent by die karavaan ingesluit was, maar ons het net die rally met sykante en voorkant gekry. Ons stel belang in 'n voltent ook.
Sal dit vir my moontlik wees om die tente te kom besigtig. Indien wel, kontak my asb .
Dankie
Peri Peri
Sleep Gypsy Raven 98 met Kia Sportage awd 2L