Sunseeker Chalet 2 raamtent

Eddie Rabie
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 11
Gebruiker van lyn af.
Plek: Empangeni KZN
Ek sleep 'n Palma met 'n Subaru Forester

Chalet 2 raamtent in goeie toestand te koop vir R1900. Tent, pale en penne in 3 netjies sakke en weeg 32kg. Beskryf as 5-man tent maar gerieflik vir 2 of 3 persone.  Tans in Empangeni KZN.

Oordak 400 x 440 x 230 van 340g waterdigte katoenseil.

Tent 350 x 250 x 215 met mure en dak van 230g waterdigte akrielstof.

Vaste grondseil van hoëdigtheid poliëtileen.

Pale van roesvrye gesweiste Duralumin.

AanhegselGrootte
Chalet_2_tent.JPG119.29 KB

Aanhegsels

AanhegselGrootte
Chalet_2_tent.JPG119.29 KB
Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Eddie is die tent waterdig en in n goie toestand?

Kan jy vir my foto's stuur na nico.prinsloo@ericsson.com toe asb

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Eddie Rabie
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 11
Gebruiker van lyn af.
Plek: Empangeni KZN
Ek sleep 'n Palma met 'n Subaru Forester

Nico,

Ek het 'n e-pos aangestuur.

Groete

Eddie Rabie
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 11
Gebruiker van lyn af.
Plek: Empangeni KZN
Ek sleep 'n Palma met 'n Subaru Forester

Dagsê almal,

Die tent is nog steeds beskikbaar.  Ons het intussen verhuis na Nylstroom.

Groete 

Eddie Rabie
Nuweling
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 11
Gebruiker van lyn af.
Plek: Empangeni KZN
Ek sleep 'n Palma met 'n Subaru Forester

Dagsê almal,

Prys verminder na R1700

Groete

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 53 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Gyfie
  • evert
  • WilSur
  • MarkP
  • Lord Farquart
  • Villa Wahnsinn
  • Arie
  • Marthinus Slabber
  • Alias
  • Spiderman
  • WilleWillemien
  • HJB
  • HennieBo
  • Benzan
  • Zigi
  • Kampklong

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.