Opsoek na 'n karavaan

Gesels saam op die WegSleep forum.
Yolande.Brits
Nuweling
Aangesluit: 26/09/2011
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hi daar,

 Ons is opsoek na 'n Jurgens Penta 1995 of 'n Gypsy Regal 1995 (moet 'n eiland bed hê). Indien iemand dalk weet van iets, laat weet my asb. Dankie,

Andre Beyleveld
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/06/2011
Inskrywings: 133
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kaapstad

1995 GYPSEY REGAL

     

View larger image

     
     
Date Listed 09/09/2011
Price R 64,500
Address Gezina, Pretoria 0084, South Africa
View map
For Sale By Dealer
Make Other
Body Type Other
Year 1995
Kilometers 10000
     
 fulltent ,rally,groundsheet,sparewheel,microwave,fridge/freezer,islandbed,doublebed,serviced,great condition, Finance available.  Nick 082-3285632   012-3351009

Vi

Ek sleep 'n '82 Gypsey Caravette 5 (Josephine) met 'n '06 Toyota Avanza 1.5 SX

Andre Beyleveld
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/06/2011
Inskrywings: 133
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kaapstad

1995 Gypsey Regal Caravan

     

View larger image

     
     
Date Listed 05/09/2011
Price R 72,000
Address 2 Voortrekker Rd, Krugersdorp 1739, South Africa
View map
For Sale By Dealer
Make Other
Body Type Other
Year 1995
Kilometers 100
Air Conditioning No
     
1995 Gypsey Regal Caravan with full tent, rally tent, Island bed, microwave, big fridge, sleeps 4 people.
 
Contact 011 955-2115

 

Ek sleep 'n '82 Gypsey Caravette 5 (Josephine) met 'n '06 Toyota Avanza 1.5 SX

Andre Beyleveld
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/06/2011
Inskrywings: 133
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kaapstad

Jurgens penta

     

View larger image

     
     
Date Listed 21/09/2011
Last Edited 21/09/2011
Price R 75,000
Address 9301, South Africa
View map
For Sale By Owner
Make Other
Body Type Wagon
Year 1995
Kilometers 100
Transmission Other
     
Very clean and never drove gravel roads full tent +rally tent + adedroom new mags and tyres  Phone 0711989515

Visits: 160

Ek sleep 'n '82 Gypsey Caravette 5 (Josephine) met 'n '06 Toyota Avanza 1.5 SX

Andre Beyleveld
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 29/06/2011
Inskrywings: 133
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kaapstad

1996 Jurgens Penta caravan

     

View larger image

     
     
Date Listed 09/09/2011
Price R 65,000
Address 2 Voortrekker Rd, Krugersdorp 1739, South Africa
View map
For Sale By Dealer
Make Other
Body Type Other
Year 1996
Kilometers 100
Air Conditioning No
     
1996 Jurgens Penta caravan with rally tent, Island bed, big fridge, microwave oven etc.
 
Contact 011 955-2115

 

Ek sleep 'n '82 Gypsey Caravette 5 (Josephine) met 'n '06 Toyota Avanza 1.5 SX

Blesbok
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 02/05/2010
Inskrywings: 124
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gyspey Regal met 'n Ford 2.5 Turbo Diesel Dubbelkajuit

Yolande

Weet nie of jy al gekry het nie, maar wat ek hier sien is VER te veel vir 'n 1995 model.  Jy behoort vir 'n 1998/1999 model privaat nie meer as R 55 000 te betaal nie.  Kyk gerus in die Junkmail - daar is 'n ou met die naam van Francois de Villiers in Bela-Bela (Warmbad) wat 'n 1997 Gypsey Regal wil verkoop met al sy megolies vir R 48 000 (francois.devilliers@agriex.co.za).  Dit is 'n meer billike prys.  Ek glo die rede is omdat meeste stedelinge nie wil uitry na die klein plekkies om te gaan kyk nie.  Ek het amper self sy wa oorweeg, maar het eers van dit te hore gekom na ek self my wa gekoop het.  Ek het sowat 3 maande gelede my ou Gypsy 3B verkoop en self 'n 2000 Regal gekoop vir R 52 000 in 'n uitstekende toestand met al die lekker goete wat saam was.

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • WilSur
  • Spiderman
  • Gyfie
  • WilleWillemien
  • HJB
  • Alias
  • Marthinus Slabber
  • Arie
  • HennieBo
  • Benzan
  • Zigi
  • Kampklong
  • evert
  • Villa Wahnsinn
  • MarkP
  • Frikadel
  • Francois Malan
  • Rinus Lisse
  • deonhitchcock
  • Arabier

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.