Gesels saam op die WegSleep forum.

Maklike yougurt tert

Gesels saam op die WegSleep forum.
arrie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3232
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bethlehem

 Hierdie tert is so maklik tot die vrou.man wat nie kan kos maak niekan hom maak. Bestandele is as volg 

1. 1kg bulgarse yougurt

2. 2 groot blikkies kondens melk

3. 1 pak tennis koekies

Metode

Pak tennis koekies in `n groot genoeg bak wat met spray& cook gespuit is

Meng yougurt en kondens melk saam klits goed en maak vir 3min in mikrogolf

warm of as jy kamp in `n pot op `n stoof/vuur/gas maar dit moetnie kook nie net lekker warm

gooi oor tennis koekies en versier met gerasperde peppement crisp of ander tjoklits as jy wil

laat staan in yskas tot dit styf is

  

Luister na wat gesê word en nie na wie dit sê nie

Noddy
Ou hand
Aangesluit: 17/11/2010
Inskrywings: 293
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n Gypsy Royale 1994 met 'n Nissan 4.0 Pathfinder 2005

Klink baie lekker

Noddy

Die Bosveld Roep

Wie's aanlyn

Daar is tans 24 gebruikers en 82 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • HJB
  • Francois Malan
  • MarkP
  • RATEL
  • evert
  • Atoom
  • Villa Wahnsinn
  • Obie
  • WilleWillemien
  • Marthinus Slabber
  • Benzan
  • Tjailatyd
  • Spiderman
  • Perdeby
  • Zigi
  • Leon Verster
  • HennieBo
  • Berno Punt
  • WilSur
  • Big G
  • Andre Potgieter
  • Rinus Lisse
  • Arabier
  • Alias

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.