Gesels saam op die WegSleep forum.
KAMP SJOKOLADE MOUSE
Nuwe forum onderwerpe
Gesels saam op die WegSleep forum.
Maan, 30/01/2012 - 12:27
Kampers,
Hierdie resep het ek by my dogter gekry. Ek deel dit graag met julle. Ons hou van 'n soet dingetjie so af en toe wanneer ons kamp.
Lynette se kamp sjokolade Mousse
100g sjokolade
1 klein pakkie marshmallows
1 blik Ideal Melk
Knip Marshmallows kleiner. Verhit melk en sjokolade in groot pot en voeg marshmallows by. Roer tot marshmallows gesmelt is. Beslag word baie in volume - daarom die groot pot. Gooi in mooi glase of tertbak. Verkoel.
Dins, 31/01/2012 - 12:09
#2
Gaan dit definitief probeer want my dogter is sjokalade mousse mal.
Kamp groete.
Manie
Wie's aanlyn
Daar is tans 21 gebruikers en 77 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- Atoom
- evert
- Tjailatyd
- Obie
- Spiderman
- Perdeby
- WilleWillemien
- RATEL
- Zigi
- Leon Verster
- Marthinus Slabber
- HJB
- HennieBo
- Berno Punt
- WilSur
- Big G
- Andre Potgieter
- Rinus Lisse
- Arabier
- Alias
- Christo de Wit

Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5
Kampers,
Hierdie resep het ek by my dogter gekry. Ek deel dit graag met julle. Ons hou van 'n soet dingetjie so af en toe wanneer ons kamp.
Lynette se kamp sjokolade Mousse
100g sjokolade
1 klein pakkie marshmallows
1 blik Ideal Melk
Knip Marshmallows kleiner. Verhit melk en sjokolade in groot pot en voeg marshmallows by. Roer tot marshmallows gesmelt is. Beslag word baie in volume - daarom die groot pot. Gooi in mooi glase of tertbak. Verkoel.
klink baie lekker kannie wag om hom te probeer nie
HIER GAAN ONS ALWEER
le