Gesels saam op die WegSleep forum.

ben se paptert

Gesels saam op die WegSleep forum.
BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

dagse maters hier is ben se paptert resep

maak jou vir jou n lekker potjie stywe pap maar nie dood styf nie dan skep jou pap in n oond skottel en druk bietjie plat maar los genoeg spasie vir die sousie terwyl jy so inskep skep hom in lae bietjie pap en n lagie sweetcorn so maak jy totdat die pap en mielies klaar is

die sousie:

3 gekapte uie

1 eetlepel knoffel

3 of 4 ryp tamaties gekap

1 pakkie 250g bacon gekap

1 koppie blatjan

1/2 green peper

chillies(as jy wil ek eet nie die goed nie so ek los hom )

250 gram gekapte mushrooms

metode:

braai die uie sag, gooi knoffel by en braai ook n bietjie voeg dan die bacon by en braai tot so half crispy gooi dan tamaties greenpepper en chillies by braai dit tot jy n lekker sousie het proe of sous nie te suur is nie indien dit te suur is na jou smaak voeg suiker by laastins gooi dan die chutney by en die mushrooms, dan kom so bietjie sout en bietjie peper en so spuit of 2 of 4  skote  woestersous  jy behoort nou n lekker dik sous te he moet net nie dat hy te soperig is nie as dit wel bietjie soperig is kan jy so bietjie bruin uie sop poeier by gooi om hom effens dikker te maak.

as jou sous klaar is skep dit bo op die pap rasper lekker chedar kaas bo op en sit in die oond vir 30minuute en bedien lekker warm

baie lekker saam n braai

geniet hom

los maar jul komintare en print en bere hom jul sal van hom hou

kampgroete ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

JohanL
Ou hand
Aangesluit: 28/01/2010
Inskrywings: 166
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Gauteng
Ek sleep 'n 2011 Classique met 'n 2011 X3 3.5i

Dankie Ben - klink lekker!

 Kamp is koning.....

Willem vWyk
Super sleper
Aangesluit: 09/01/2010
Inskrywings: 350
Gebruiker van lyn af.
Plek: phalaborwa

Klink erg lekker.

 Altyd reg vir kamp

 

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 91 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Spiderman
  • Perdeby
  • HennieBo
  • Tjailatyd
  • HJB
  • RATEL
  • Andre Potgieter
  • Rinus Lisse
  • Arabier
  • Big G
  • WilleWillemien
  • Alias
  • Obie
  • Christo de Wit
  • Leon Verster
  • Benzan
  • evert
  • deonhitchcock
  • Mariskab
  • Len Loader

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.