Resepte in wegsleep
Nuwe forum onderwerpe
Ek weet nie wie van julle al van die resepte wat Zigi hulle in die wegsleep plaas al probeer maak of gemaak het nie. Julle kan dit gerus probeer veral die bykosse en nageregte is `n wenner. Ek het giser aand die mushroom pizzas gemaak (wegsleep 14) en vir `n ou soos ek wat nie van mushrooms hou nie was dit lekker. Ons het ook al die tjoklit poeding (wegsleep 14) heel toevallig in die selfde boek ook op die stoof en een keer in die varkie gemaak en die varkie s`n was die lekkerste baie sous gehad. Julle kan gerus laat weet watter van dei resepte julle al probeer/gemaak het en hoe het julle dit gevind.
Hello arrie
wel ek het verlede naweek die roomwiele gemaak met n ham bacon uie kaas dit was baie baie baie lekker kanie wag om volgende dis te probeer ek reken as die arie varkie soos n oond werk kan jy hom gerus probeer in die arievark
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Rinus Lisse
- Big G
- Mariskab
- Spiderman
- RATEL
- Arabier
- Christo de Wit
- Len Loader
- PaulS
- Alias
- Hendrik Craukamp
- S. Botha
- Berno Punt
- Danet
- Obie
- SHARK
- evert
- Garth
- Frikadel
- MarkP




.jpg)
Arrie, ek het al paar gemaak en uitgetoets, daar was in ek dink Oktober se WEG 'n vreeslike vrugteslaai (Paw-Paw en Arbeie) resep, met Feta, mint en neute, ons het dit nou die dag gemaak, die bak was leeg!
Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)