Gesels saam op die WegSleep forum.

Bloody Mary's

Gesels saam op die WegSleep forum.
Besoeker

Bloody Mary's
Terwyl almal hul sit om die vuur kry, kan jy gou-gou ’n verfrissende drankie aanmekaarslaan. Dis vir wanneer die Boeing al oor is, so teen12 nm. se kant.

Flip Snyman
Nuweling
Aangesluit: 05/04/2010
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Suiderberg

Eers om 15H00 drink....

Maggies man, hoe laat is dit nou??

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Baie welkom met jou eerste boodskap hier op die verslawende Forum.  Ek sien jy is sommer hie naby ons Flip.

Lynda van derLinde
Groentjie
Aangesluit: 08/12/2010
Inskrywings: 46
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witbank

Hello Almal

Hoop jul Kersfees was n fees. Ek het nog n resep vir n lekker brood, ons maak dit baie saam ons braaivleis en daar bly nooit oor van dit of die kinders baklei wie vat die laaste stukkie huis toe.

LEKKER BROOD

Bestandele:-

1 Pakkie gekoopte brood deeg

125ml Vars room

1 pakkie potatoe bake( die smaak waarvan jy hou)

Spray & cook die brood pot. Springkel van die potatoe bake die pot se bodem en kante. maak balletjies met brooddeeg soos jy sou maak as jy beskuit maak en pak styf teen mekaar in pot. Sprinkel nog potatoe bake bo-op deeg en gooi vars room bo-oor deeg. Laat rys vir plus minus 15 tot 20 min en bak in weber of soos jy jou pot brood bak vir so 30-40 min of tot goud bruin. Ek het dit net in oond gebak so ek hoop dit gaan net so lekker bak in kole of weber. By die huis in oond 180c vir 30-35 min bedien warm dis smullekker saam met braaivleis.

Geniet en eet lekker

Groete Lynda & Kleintjie

Lynda van der Linde

Wie's aanlyn

Daar is tans 19 gebruikers en 45 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Alias
  • Len Loader
  • Hendrik Craukamp
  • Rinus Lisse
  • S. Botha
  • RATEL
  • Spiderman
  • Berno Punt
  • Danet
  • Mariskab
  • Obie
  • Big G
  • Arabier
  • SHARK
  • evert
  • Frikadel
  • Garth
  • MarkP
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.