Gesels saam op die WegSleep forum.

Ho nou ha nou

Ho nou ha nou
Keer dat jou klere in die ry op die vloer van jou karavaan se hangkas beland.

Riana du Plessis
Nuweling
Aangesluit: 25/01/2011
Inskrywings: 3
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

 

Dagsê Ek hak 'n rekkie oor die opening van die hangers. Dit werk .

Lekker dag 

J E Erasmus
Nuweling
Aangesluit: 14/04/2011
Inskrywings: 1
Gebruiker van lyn af.
Plek: Bronkhorstspruit

Na aanleiding van die klere wat afval terwyl jy ry het ek die volgende plan gekry. Ek het twee stukkies sponsrubber gesny en wanneer ek die klere opgehang het druk ek dit net bo-oor die hangers in. Probleem opgelos!

pietmyvrou
Nuweling
Aangesluit: 08/02/2011
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Nylstroom

Ek stem, hang die hangers met die oopkant na die stang toe, en die klere val nie af nie....

Wie's aanlyn

Daar is tans 20 gebruikers en 43 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Spiderman
  • Rinus Lisse
  • Big G
  • evert
  • SHARK
  • Garth
  • Frikadel
  • RATEL
  • Mariskab
  • Danet
  • MarkP
  • Hendrik Craukamp
  • Harry Du Randt
  • Berno Punt
  • PaulS
  • Footloose
  • Pieter Schultz
  • Anton le Roux
  • Gert Venter
  • tworaptors

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.