Saantrek Lion Park Terugvoer
Toe kom die jonk uit almal
.jpg)
.jpg)
So biekie hand gee met die veiligheid
En die eind rusiltaat
So geniet ons rit na rit
Toe neem al die plisier sy toll na al die lekkerte
Dankie vir die terugvoer Eddie. Dit lyk of almal hulle gate uit geniet het. Ons kan nie wag vir volgende jaar se saamtrek nie.
En so kamp ons lekker
Lekker rustug ontspan ons darem langs daai vuurtjie
Toe maak die hemel sy krane oop vir ons
En so eindig u lekker kamp naweek
Hoop om meer gesigte te sien by volgende jaar se saamtrek.
Eddie
Ons was ook bevoorreg om die saamtrek by te woon en sal more kommentaar lewer en fotos plaas. Vrek besig vandag by die werk.
Wat ek wel kan se is: baie dankie Eddie vir al die baie moeite wat jy gedoen het!!!! Dit word deur ons almal opreg waardeer.
Ek dink ek moet my fotos as attachments plaas want Eddie se fotos maak op my rekenaar baie stadig oop
Pragtig, nou kan ek nie meer wag nie.
Hiermee die beloofde terugvoering:
1. Eerstens ons opregte dank aan Eddie vir al die moete gedoen om die naweek ‘n reuse sukses te maak. So bv. het hy hordes sakkies kameeldoorn hout saamgebring vir die kampvuur en het hy ook met die eienaar gereel dat ons die voer van die leeus kon bywoon
2. Die abusieblok is werklik van hoogstaande gehalte en sal ek dit 4 sterre gee.
3. Vir die kinders en ouers jonk van gees is daar vreeslik baie om te doen. My gunsteling was die Roller Coaster en die swaaie maar defnitief nie daai skulpie ding nie. Net so 2 draaie en swaaie en ek was so naar soos ‘n pregnant fairie!!! Seker maar die koffie en beskuit wat ek vroeer genuttig het. Die lekkerste was natuurlik die knortjorre waarmee ons soos wafferse Jody Schekters om die baan kon jag.
4. Advies: Bring sommer baie geld saam want die vleis aldaar is spotgoedkoop. So het ons P36-00 per Kg betaal vir Sirlion steak en is biltong maar P32-00 per kg. Jy kan blykbaar 20kg vleis uitneem. Moet ook noem dat dit seker so 15 min gevat het deur die grenspos te gaan Hulle nooit eers die binnekant van woonwa nagegaan nie. Mens moet net seker maak dat jou voertuig se dokumentasie in orde is. Ry ook so dat jy petrol aldaar kan ingooi want dit kos daar huidiglik P7-70.
Nou maar waar is die fotos Nico? Jy kan ons mos nie belowe en dan niks wys nie!
Ian
Ek probeer fotos plaas maar sover sonder sukses. Daar gebeur niks as ek op "Laai aanhangsels en foto's" kliek nie
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- MarkP
- Danet
- Garth
- Rinus Lisse
- RATEL
- SHARK
- Big G
- Hendrik Craukamp
- Harry Du Randt
- Berno Punt
- Mariskab
- evert
- PaulS
- Footloose
- Pieter Schultz
- Anton le Roux
- Gert Venter
- tworaptors
- WilleWillemien



.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)




Ek sleep 'n Jurgens Explorer met 'n Mitchubishi Pajero 3.0L SWB
Saterdag was groot opwinding
Ons kyk hier waar die leeus kos gegee word..jpg)

Ons uitstappie na die museum op die dorp