Saamtrek - Februarie 2012

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

Lyk my die aanvraag is groot !!!!

 

Kom ons kyk watter tyd van die jaar sal julle die beste pas, en dan natuurlik watse oord.

 

Ek hou van Klein Paradys, dit is naby en nogal geskik vir n gewone naweek met natuurlik baie om te doen.

 

Datums is belangrik want die plekke raak so gou vol, dat ons sal moet kyk vir watter tyd is daar baie staanplekke beskikbaar.

 

Wat die reelings aanbetref. n Mens kort definiteif so 3 ouens wat betrokke is by die naweek se goed. So tussen the saamtrek, familie ens. het ek skaars grond gevat.

 

Vra maar vir Oubaas. Hy is een van die ouens wat my gehelp het die naweek. 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

'n Voorstel is om dit elke keer by 'n ander oord te hou.  Daar is baie oorde in 100km radius van Pretoria / Johannesburg.

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 894
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Ek stem saam met Willem.  Dit is lekker om elke keer by 'n nuwe plek te kamp.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Stem ook vir ñ nuwe plek

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Pontie
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 629
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion
Ek sleep 'n Gypsey Regal met 'n Mazda Drifter BT 50 2.5 TD

Self, sal saamgaan.... Februarie is 'n goeie maand solank dit nie naby die 20 ste is nie want dan kamp ek op Weesgerus

Theo Versteegh

Centurion
Gautengeleng

 

 

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Februarie is ons Hartenbos kampplek vir 3 volle weke.

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Soos die terguvoer inkom kan almal kyk na die mees geskikte datum. Dalk is Maart 2012 beter.

 

Wat die oord aanbetref, n nuwe plek sal ook great wees. Variteit is altyd n goeie ding.

PHIL
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 116
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pierre Van Ryneveld, Centurion
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2011 BMW X3 30 d

Eben, Wilsur, Tjailatyd, Kaaskop, Pontie en wie nog belangstel.

Maart is dalk n goeie tyd..... bietjie koeler en dan is meeste van ons alweer BAIE LUS vir die waens en Willem is ook terug van Hartenbos en Theo ook van Weesgerus.

Kan ek n voorstel maak vir Thaba Morula ook naby Brits?? Willem as ek reg onthou het jy gesê jy was ook al daar...maar ek hoor by my kollegas dus n baie mooi netjies en lekker kamp.

 

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 894
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Maart klink na 'n goeie idee, maar moet nie van die Botswana saamtrek vergeet nie. Dit is aan die einde van April.

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Gaan ons net praat of gaan ons kamp?

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ons wag vir John om terug te kom oor daai nuwe plekkie buite Brits.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

 Ons is defnetief in vir daai kamp! Februarie / Maart is vir my soos Potyto /  Potato.... Sal waarskynlik die ander maand in elkgeval iewers gaan tent opslaan

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
John Cooper
Diknek
Aangesluit: 14/12/2009
Inskrywings: 793
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria, Eloffsdal
Ek sleep 'n Jurgens Classique met 'n Nissan Navara 2.5DCi Outomaties

Goed, kom ons reël 'n saamtrek by Bosveld Oase in Brits. Ek sal met Elna 'n paar datums  vasmaak, maar julle moet sê watter maand gaan die beste wees. Ek sal die draad vandag nog begin.

John Cooper

Wie's aanlyn

Daar is tans 24 gebruikers en 48 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Danet
  • RATEL
  • Hendrik Craukamp
  • Big G
  • Harry Du Randt
  • SHARK
  • MarkP
  • Berno Punt
  • Garth
  • Mariskab
  • evert
  • Rinus Lisse
  • PaulS
  • Footloose
  • Pieter Schultz
  • Anton le Roux
  • Gert Venter
  • tworaptors
  • WilleWillemien
  • Christo de Wit
  • Janwillem
  • Pieter Rheeder
  • Spikkels
  • JCKorf

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.