Montagu Karavaanpark Saamtrek - 27 Apr tot 1 Mei

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Die tariewe lyk soos volg:

 

10--19 woonwaens : R65.00/per volwassene , R30.00/kinders onder 16

20 en meer woonwaens : R60.00 /p , R 20.00/k

 

Laat weet asb so gou moontlik wie saamgaan en gee asb totale van aantal volw en kinders

Ek het reeds bevestiging van die volgende persone ontvang:

  1. Ian & Dalene Laing - 3 volw
  2. Cassie en Louise Carstens - 2 volw
  3. Christo  en Rika Retief - 2 volw
  4. Anton en Lisa Meyer - 2 volw & 3 Kind
  5. Lourie De Wet - 4 volw
  6. Gerhard La Grange - 3 volw
  7. Gerhard La Grange - 4 volw
  8. Pierre en Celia Welsch - 2 volw
  9. Godfrey en Caron Gordon - 2 volw

Ek moet teen Woensdag bevestig hoeveel staanplekke geneem gaan word, so julle moet asb vinnig besluit. 

 

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Die lys groei mooi aan:

 

  1. Ian & Dalene Laing - 3 volw
  2. Cassie en Louise Carstens - 2 volw
  3. Christo  en Rika Retief - 2 volw
  4. Anton en Lisa Meyer - 2 volw & 3 Kind
  5. Lourie De Wet - 4 volw
  6. Gerhard La Grange - 3 volw
  7. Gerhard La Grange - 4 volw
  8. Pierre en Celia Welsch - 2 volw
  9. Godfrey en Caron Gordon - 2 volw
  10. Garth en Lena Beck - 3 volw
  11. Ben en Christine Hickman - 2 volw
  12. Kobus en Elmarie Venter - 3 volw
  13. Debbie en Andew Johnstone - 2 volw
  14. Johan en Celia Holtzhauzen - 3 volw
  15. Christo Sparks - 2 Volw + 2 kind
  16. Vernon Bower - 2 volw + 2 kind

 

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Hey Ian,

Dankie, natuurlik is ons in. Ons sal ongelukkig net kan bly tot die Sondag. Ek en Andrew sal nie kan afkry die Maandag nie.

Hoop nie dit gaan 'n probleem wees nie.

 

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Debbie, die korting is net van toepassing op 4 nagte se verblyf, maar ek sal uitvind en terugkom na jou rakende bg. 

Ek het aan almal 'n e-pos gestuur rakende die tariewe, bankbesonderhede en reëls van die Oord. 

Stuur asb 'n kopie van die betaling aan my en die Oord. 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Die lys lyk nou so:

  1. Ian & Dalene Laing - 3 volw
  2. Cassie en Louise Carstens - 2 volw
  3. Christo  en Rika Retief - 2 volw
  4. Anton en Lisa Meyer - 2 volw & 3 Kind
  5. Lourie De Wet - 4 volw
  6. Gerhard La Grange - 3 volw
  7. Gerhard La Grange - 4 volw
  8. Pierre en Celia Welsch - 2 volw
  9. Godfrey en Caron Gordon - 2 volw
  10. Garth en Lena Beck - 3 volw
  11. Ben en Christine Hickman - 2 volw
  12. Kobus en Elmarie Venter - 3 volw
  13. Debbie en Andew Johnstone - 2 volw
  14. Johan en Celia Holtzhauzen - 3 volw
  15. Christo Sparks - 2 Volw + 2 kind
  16. Vernon Bower - 2 volw + 2 kind
  17. Dirk Smit - 2 volw

 

Gypsey King
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 616
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell
Ek sleep 'n Rascal met 'n Mitsubishi Triton

Hi Ian

Ek wens ons kon julle join, maar ons gaan reeds Hartenbos toe. Vir diegene wat nog nie by Montagu gekamp het nie, julle sal dit baie geniet

 

Groete

Aubrey

<

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Aubrey, julle moet Hartenbos geniet. Ons sien almal uit na die kuier op Montagu. Volgens alle aanduidings en terugvoer wat ek al gekry het is dit 'n baie lekker kuierplek. 

RoyV
Super sleper
Aangesluit: 10/08/2010
Inskrywings: 443
Gebruiker van lyn af.
Plek: Robertson
Ek sleep 'n 1999 Sprite Scenic met 'n 2010 Ford 3,0 Supercab

Ian,

Come hell or high water, ons is in. 3/4 Volwassenes.

Aubrey, ons "herstel" tans van  Hart-en -Bos. Geniet jul uitstappie, later! HTB bly no.1!!

Groete,

Roy

You can't please everyone, so you gotta please yourself

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Hi Ian, ek dink ons sal die een 'n mis gee. Ek sal nie kan af kry nie.

Geniet dit julle.

Leeu Kuil 1 Gar...
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 69
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell, Kaap
Ek sleep 'n 2008 Jurgens Palma met 'n VW Tiguan

More al die Kaapenaars moet se dit was nie lekker om Dwarskersbos kamp te mis nie ,maar dis nou verby en sien uit na Montagu kamp saam met Wegsleep.

Lekker dag verder

Kamp groete

Leeu

johan j venter
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 453
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Ek gaan die naweek skurwe kop toe en sal dit nie kan maak nie

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ek het gespook om almal wat belangstelling getoon het sover te kry om vandag se afsnypunt te haal en die finale lys lyk soos volg:

  1. Ian & Dalene Laing - 3 volw
  2. Cassie en Louise Carstens - 2 volw
  3. Pierre en Celia Welsch - 2 volw
  4. Godfrey en Caron Gordon - 2 volw
  5. Garth en Lena Beck - 3 volw
  6. Ben en Christine Hickman - 2 volw
  7. Johan en Celia Holtzhauzen - 3 volw
  8. Christo Sparks - 2 Volw + 2 kind
  9. Kobus en Suzanne Theron - 2 volw + baba
  10. Scholtz - 2 volw + baba
  11. Roy Veldtmann - 3 volw
  12. Barnie Barnard - 2  volw
  13. John & Elaine Smeda - 2 volw
  14. Pierre & Maria de Jongh- 2 volw

Daar was verskeie onttrekkings en ander het weer die staanplekke gevul. Die oorblywende staanplekke is gevul deur persone wat op die Oord se waglys was. Ons gaan lekker kuier daai naweek. 

Pik
Nuweling
Aangesluit: 31/01/2012
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Baie dankie vir al die reelings Ian. Sien baie uit na die naweek.

Phillip Meyer
Ou hand
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 204
Gebruiker van lyn af.
Plek: Durbanville
Ek sleep 'n Giggel Geel Boswa met 'n Nissan Pathfinder 2.5

Julle moet dit geniet. Ek ry more vir 5 dae na Skilpadfontein naby Rawsonville.Ongelukkig reeds besprekings gehad voor hierdie en die Dwarskersbos saamtrekke opgekom het. Dit lyk 'n lekker klein groepie.

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ek het vanmiddag 'n e-pos vanaf Antoinette by Montagu Karavaanpark ontvang waarin sy meld dat hulle Saterdag 28 April 'n visvang kompetisie gaan hou. 

So, bring jul visstokke en geheime aas saam die naweek. 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Die tyd kom nader vir die haak en sleep proses. 

Ons gaan Saterdag 'n hengelkompetisie hê en Sondag is daar 'n Potjiekoskompetisie, spesiaal vir die Wegsleep Saamtrekkers. Albei kompetisies se pryse word deur die Oord geborg en daar is 'n moontlikheid dat Wegsleep ook 'n bydrae sal maak. 

Leeu Kuil 1 Gar...
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 69
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell, Kaap
Ek sleep 'n 2008 Jurgens Palma met 'n VW Tiguan

More al die Wegsleepers
Hierdie paar dae moet nou verby gan sodat ons kan haak.Ek gan probeer so 1 UUR Donderdag al uitsleep,so Ek sal die koffie reg he ir julle Ian.
Kamp groete
Die Leeu

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

More almal. Ons het 'n baie lekker naweek gehad en die groepie het heerlik oor en weer gekuier, gekuier en gesels. 

Almal was aangenaam verras deur die netheid van die oord en die geriewe is deurgaans puik. Ons het die omgewing besoek, maar te min rondgery om alles te kon inneem. Ons sal maar weer moet gaan kuier. 

Ek sal vanaand fotos plaas. 

Pik
Nuweling
Aangesluit: 31/01/2012
Inskrywings: 6
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

More

Baie dankie Ian vir al die reelings wat jy altyd moet reel. 

Oord was uiters netjies. Het defnitief 'n regmerkie op my lys gekry.

Verlang na Kamp
Pik

PierreW
Groentjie
Aangesluit: 15/11/2011
Inskrywings: 36
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl

Baie dankie aan almal vir 'n wonderlike naweek.  Ons het heerlik saamgekuier en baie sports gehad - veral toe aspoestertjie in die pot moes kom.

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Hier is so 'n paar fotos van die naweek se kuier:

Godfrey, is jy seker daai karp is so groot?

Kyk net so 'n varkiebrood!

Ek wonder of dit die een is waarvan Godfrey gepraat het? Daai skaal het nie een geregistreer nie!

Pierre vra homself of daai rib weer uit die spit gaan klim. Op die voorgrond hang "Tarzan" soos Roy die varkrib aan die tou gedoop het. 

Minora
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 3630
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell

Ian dit lyk te heerlik, gaan ons 'n kampie reel in Julie?

Mazda BT 50, sleep Sprite Swing - (alias Die Koekblik)

Ryk van Renen
Groentjie
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 48
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell Wes Kaap
met 'n Avalon Motorhuis

Ian dis nie regverdig nie.......

Ek is nie elkedag op die 'forum' nie, so hoe weet ek van al die verwikkellinge ???

Kan ek dit op my e-pos kry...??

Groete

Ryk

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

Ryk, ek het 'n e-pos gestuur. 

Ek heg nog so 'n paar fotos aan. 

Hier sit ek en Roy Veldtmann en gesels oor 'n koppie moerkoffie. 

Ian Kwadraat aan die skerts gedurende die potjiekoskompetisie (Ek en Ian Kotze, Oordeienaar)

En hier is die Kaapse "Rol"modelle

 

 

Christo de Wit
Admin
Aangesluit: 01/11/2011
Inskrywings: 71
Gebruiker is aanlyn
Plek: Kaapstad

Dagsê mense,

Ons wil graag 'n paar foto's van die saamtrek in die WegSleep plaas.  Stuur asseblief enige foto's na webmeester@wegsleep.co.za

Wie's aanlyn

Daar is tans 26 gebruikers en 44 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Garth
  • MarkP
  • Harry Du Randt
  • Mariskab
  • evert
  • RATEL
  • Berno Punt
  • Rinus Lisse
  • Danet
  • PaulS
  • Footloose
  • Pieter Schultz
  • Anton le Roux
  • Gert Venter
  • tworaptors
  • WilleWillemien
  • Christo de Wit
  • Janwillem
  • Pieter Rheeder
  • Big G
  • Spikkels
  • JCKorf
  • Len Loader
  • JC
  • JM
  • Tjailatyd

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.