Leentjiesklip Saamtrek 4 tot 6 November
Nuwe forum onderwerpe
Ek het sommer na gesprek met Minora vanoggend voelers uitgesteek na die kampeerders wat bespreek het vir die Van Zylsrus Saamtrek oor hoe hulle voel oor 'n Saamtrek op bogenoemde datum by Leentjiesklip.
Koste vir 2 nagte is R100 - 4 persone per staanplek.
Die reaksie tot dusver is soos volg:
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
Ek gaan voorlopig 20 staanplekke reserveer
Laat weet asb wie belangstel of las net jou naam by die lys
Die lys groei mooi. Lyk my ek sal 25 staanplekke moet bespreek
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
Sjoe maar die lys is al mooi aan die gang, ek het voorlopig 25 staanplekke bepreek by Leentjiesklip, so somer hier kom ons!!!!
Ons is ook in Ian....
Ian jou aanhef tot die draad noem dat die koste R100 is vir 2 nagte... kan dit wees is dit nie R100 per nag per staanplek nie?
Nee Oom Paul, daai koste is R100 vir die naweek. R50 per nag is die spesiale groepstarief omdat ons meer as 10 staanplekke boek.
Wat 'n Bargain !!!! Ian ek het nog iemand wat wil saamkamp. Stoffel Brand. Hulle woon op Dwarskersbos en het maar onlangs woonwa gekoop. Sit asb sy naam ook by. Ons oues van dae gaan mos sommer altyd dag voor die tyd en bly na die tyd. Ons is die kamp opsigters om te sien dat al reg is en as almal weg is dat dit skoon is!! Hoe's daai vir jou!!
Sjoe, maar die Kapenaars wikkel vir 'n staanplek!
Die lys groei mooi: 20 staanplekke
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Zirk Jansen
So wat is die naam van julle karavaan klub?
Hi Ilse, ons doen dit nog soos in diebegin, daar is nie 'n kampklubnaam nie en geen bestuur nie!
Ian, sal jy net Zirk Jansen se naam afhaal, hulle kamp wel by van Zylsrus maar het nie vir Leentjiesklip hulle naam vir die kamp opgesit nie! Is daar 'n paar manne wat bietjie gaan gooie maak vir vis?
Groete
Die belangstelling groei steeds.
Die lys groei mooi: 22 staanplekke
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
Ja middag mede kampers, dis wat ons kampery so lekker maak, geen naam en geen bestuur net manne wat kan organiseer en kyk hoe groei ons! Wel gedaan Derick en Ian.
Groete, Kobus
Jaa swaer
Ek lees nou, en ek dink hoe goedkoop julle staanplekke uit seisoen is.Ons staan die einde Sep by Mabalingwe en dit kos 790 vir twee nagte.My ou mense is tans op die blomme toer en by party kamp plekke betaal hulle tot 35 rand per staanplek laat jou terug dink toe die geld nog waarde gehad het.
Groete
Ian kan jy asseblief vir my die volgende mense solank opsit, wat ook saam gaan
Ek (Johan J) & Matilda Venter & kinders
Louw & Cezaan Venter & kinders
Ettiene & Judy Van Bergen & kind
Louis & Adel Crous
Ek sal laat weet as daar nog is
En daar is ons 25 staanplekke wat ons ek bespreek het vol!! As dit so aangaan neem ons die kampplek oor! Johan, gaan jy weer druiwesap proe vir ons hou?
Die kapenaars gaan omtrent kuier daai naweek.
Die lys groei mooi: 25 staanplekke en ons wag vir die wat nog wil saamgaan.
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
- (Johan J) & Matilda Venter & kinders
- Louw & Cezaan Venter & kinders
- Ettiene & Judy Van Bergen & kind
- Louis & Adel Crous
Derrick ek en my swaer gaan ons stokke saamvat en maar kyk of daar iets wil byt.
Christo
Ian kan jy asseblief vir
Timothy & Lisl & kinders ook opsit (dit is my bure)
Ek sal laat weet as daar nog is. Ek dink ons moet na 40 staanplekke kyk Derick
Minora Druiwesap ???????????????????????? Ek sal maar sien want vroulief het gesê sy sal gaan op voorwaarde ek is meer by ons tent as by ander sin en ek moet darm met die kinders ook tyd spandeer so julle sal maar by my moet kom kuier,
Ian nog een kan jy hom ook bysit
Vernon Potgieter en gesin
Dankie
Ek het dit reggekry om hulle name op te sit wel die lys groei en ek wag nog vir 'n paar mense om te bevestig
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
- (Johan J) & Matilda Venter & kinders
- Louw & Cezaan Venter & kinders
- Ettiene & Judy Van Bergen & kind
- Louis & Adel Crous
- Timothy & Lisl De Villiers & kinders
- Vernon Potgieter en gesin
Ek sit nou nog een by die lys is nou op 28 en ek wag nog vir 'n paar mense om te bevestig
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
- (Johan J) & Matilda Venter & kinders
- Louw & Cezaan Venter & kinders
- Ettiene & Judy Van Bergen & kind
- Louis & Adel Crous
- Timothy & Lisl De Villiers & kinders
- Vernon Potgieter en gesin
- Gary & Helen Oosthuizen & Kinders
Lyk my ek sit en praat met my self op die draad want die paar vriende van my kom nou terug na my toe en wil almal ook gaan. Ek sit nou nog een by die lys is nou op 29 en ek wag nog vir 'n paar mense om te bevestig
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
- (Johan J) & Matilda Venter & kinders
- Louw & Cezaan Venter & kinders
- Ettiene & Judy Van Bergen & kind
- Louis & Adel Crous
- Timothy & Lisl De Villiers & kinders
- Vernon Potgieter en gesin
- Gary & Helen Oosthuizen & Kinders
- Michael van Deventer
Hier praat ek al weer met my self op die draad. Ek sit nou nog een by die lys is nou op 30 plekke
- Ian Laing
- Derick Koekemoer
- Dirk Smit
- Philip Meyer
- Christo Retief
- Garth & Lena Beck
- Christine en Ben Hickman
- Kobus en Elmarie Venter
- Jaco & Noelene Zaayman + 2 kinders
- Gerhard La Grange
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Paul Swanepoel
- Aubrey King
- Johan Van Schalkwyk
- Pierre Fabricius
- Nico Els
- Debbie en Andrew Johnstone
- Stoffel Brand
- Gerald Scholtz
- Jurie Fourie
- (Johan J) & Matilda Venter & kinders
- Louw & Cezaan Venter & kinders
- Ettiene & Judy Van Bergen & kind
- Louis & Adel Crous
- Timothy & Lisl De Villiers & kinders
- Vernon Potgieter en gesin
- Gary & Helen Oosthuizen & Kinders
- Michael van Deventer
- Bernadt van Dijk
Nee ons hou jou dop! hou so aan!
Genade Johan jy sal sekuriteits wag moet reel vir daardie naweek om julle buurt op te pas jy is besig om Brackenfell leeg te maak.
Is ek reg as ek se dit gaan die grootste saamtrek vir die Weskaap wees sover.![]()
WP Groete
Christo
Christo, die grootste Weskaap Saamtrek was Vloedbos s'n toe ons die oord se 44 staanplekke volgemaak het. Hierdie is nietemin die grootste Saamtrek in 'n baie lang tyd. Hoe meer siele, hoe meer vreugde.
Ek loer vanoggend weer na Wegsleep en lees met verlange alles vd saamtrek. Kyk toe na my toerprogram en siedaar. Ek sien ons is vanaf 1 -8 November inbespreek by Leentjies. Sal lekker wees om al die manne (en dames) weer te sien.
Groetnis
c
Dis nou wraggies goeie nuus oom Chris! Dit sal lekker wees om julle daar te sien nadat jy aangedui het die Van Zylsrus Saamtrek is net te vroeg vir jul toerprogram.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Mariskab
- MarkP
- evert
- RATEL
- Berno Punt
- Rinus Lisse
- Harry Du Randt
- Danet
- PaulS
- Footloose
- Garth
- Pieter Schultz
- Anton le Roux
- Gert Venter
- tworaptors
- WilleWillemien
- Christo de Wit
- Janwillem
- Pieter Rheeder
- Big G
- Spikkels
- JCKorf
- Len Loader
- JC
- JM
- Tjailatyd










Ek sleep 'n Rascal met 'n Mitsubishi Triton
Hi Julle
Ek boek solank 3 staanplekke, ek sal die naweek by Goudini die mense oorreed
Groete
Aubrey