Klip Draai Foto's
Nuwe forum onderwerpe
Toe kom die perde
Die groep foto.
Willem,Kaaskop en Perrie
.jpg)
Die girls
.jpg)
Johnny met sy een doppie per aand
Dankie aan almal wat bygewoon het ,dit was ñ eer om julle te ontmoet.Dis sal ook nie die laaste keer wees nie.
Kaas Kop (Tertius), dankie vir die fotos, lyk asof dit heerlik was!!! Ek wonder of daar êrens by my 'n probleem is, jou inset met fotos # 3 en 4 wys net rooi kruisies? Miskien kan iemand anders vir ons laat weet of alles reg aflaai, en of ek probleem het.
Baie dankie weereens!!!!
Altyd egte kampgroete.
Frans.
NS:- daai een van die grys water!!!! nee, man, julle slaan die bal mis - daar was spesiale versoek van die oordbestuur om bietjie gras na te maak!!!
Ag dit lyk te lekker Kaaskop, ek glo julle het geniet en ook bietjie koud gekry?
Ons het ook baie lekker gekuier maar met heerlike warm weer daar by Weesgerus, lees bydrae op ander draad!
Dankie vir 'n lekker naweek Tertius. Ek is seker almal het dit baie geniet. Dankie vir al jou rond hardloop om almal gelukkig te hou. Ons maak sommer gou weer so.
Manne dit lyk of julle lekker gekuier het.
Hier is so paar fotos van die kamp terrein self. Ons sal graag die kampplek in die somer wil besoek, want dit sal sekerlik pragtig wees as alles groen is. Die staanplekke waar ons gestaan het was 'n bietjie skuins en jy kan nie die penne inkry nie, maar ons het nogtans lekker gekamp. Ons sal natuurlik verkies dat die staanplekke afgemerk word sodat 'n mens darem weet waar jou staanplek begin en eindig.
.jpg)
.jpg)
Lekker gekuier met lekker mense en wie skrik dan vir die koue. Dankie Tertius jy was 'n baie goeie gasheer met jou gesin en familie.
Groete
10 uit 10
Op foto nommer 4 hierbo vertel Boats seker vir die mense van Pierre se bakgat braaimasjien. Ek sien hy is besig om hom daar op te stel.
Werklik 'n oulike ene daardie. Ek het die vorreg gehad om die Sondagaand saam met hulle te braai.
Nogmaals dankie aan almal wat bygewoon het sonder julle sou dit nie so ñ groot sukses gewees het nie.
Baie baie lekker naweek gewees. Dankie Sandale vir al die reelings, jy mag maar weer so maak
Cheers
Dankie dit was baie lekker gewees KaasKop
Willem, ou Pierre is die interessantste mens wat ek nog ontmoet het. 'n Meester op sy gebied en bereid om te deel.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- MarkP
- evert
- RATEL
- Berno Punt
- Rinus Lisse
- Harry Du Randt
- Danet
- PaulS
- Footloose
- Garth
- Pieter Schultz
- Anton le Roux
- Gert Venter
- tworaptors
- WilleWillemien
- Mariskab
- Christo de Wit
- Janwillem
- Pieter Rheeder
- Big G
- Spikkels
- JCKorf
- Len Loader
- JC
- JM
- Tjailatyd



.jpg)






.jpg)

.jpg)



Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci
Hier word gekuier
Saterdag oggend se koue
Grys Water?
Kamp lekker en gooi mielies