Dwarskersbos Saamtrek - 2 tot 4 Maart

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ek gaan voort met die bespreking aangesien die tyd min raak en die meerderheid gereelde Saamtrek kampeerders aangedui het dat hulle saamkom. 

Die voorlopige lys lyk dus soos volg:

  1. Ian & Dalene Laing
  2. Garth en Lena Beck
  3. Ben en Christine Hickman
  4. Kobus en Elmarie Venter
  5. Andrew en Debbie Johnstone
  6. Pierre en Celia Welsch
  7. Deon Hitchcock
  8. Johan en Celia Holtzhauzen
  9. Christo Sparks
  10. Vernon Bouwer
  11. Charl en Sune Kleynhans
  12. Godfrey en Caron Gordon
Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Daar was reeds goeie reaksie:

 

  1. Ian & Dalene Laing
  2. Garth en Lena Beck
  3. Ben en Christine Hickman
  4. Kobus en Elmarie Venter
  5. Andrew en Debbie Johnstone
  6. Pierre en Celia Welsch
  7. Deon Hitchcock
  8. Johan en Celia Holtzhauzen
  9. Vernon Bouwer
  10. Charl en Sune Kleynhans
  11. Godfrey en Caron Gordon
  12. Christo Retief
  13. Anton Meyer
  14. Lourie De Wet
  15. Gerhard La Grange
  16. Bertus
  17. Hendrik & Suzanne Theron

 

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Dankie Ian,

Kan nie wag nie. Wil net graag die kostes vir die naweek ook he asseblief. Dan kan ek daarvolgens werk.

 

 

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Wonderlik dankie Ian.

trapsoetjie
Ou hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 168
Gebruiker van lyn af.

Ian kan ek asseblief nog 'n staanplekkie boek langs ons vir Marlena Pollock.  

Baie dankie

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Trappies, ek wag nog vir die Bankbesonderhede. Koste vir die naweek is R127 per nag, dus R254 in totaal. 

Ek sal die Bankbesonderhede plaas sodra ek dit ontvang

Staanplekke 77 tot 96 is aan ons toegeken. Ek wag vir 'n kaart van die uitleg vanaf Dwarskersbos. 

Die lys groei steeds. 

 

  1. Ian & Dalene Laing
  2. Garth en Lena Beck
  3. Ben en Christine Hickman
  4. Kobus en Elmarie Venter
  5. Andrew en Debbie Johnstone
  6. Pierre en Celia Welsch
  7. Deon Hitchcock
  8. Johan en Celia Holtzhauzen
  9. Vernon Bouwer
  10. Charl en Sune Kleynhans
  11. Godfrey en Caron Gordon
  12. Christo Retief
  13. Anton Meyer
  14. Lourie De Wet
  15. Gerhard La Grange
  16. Bertus
  17. Hendrik & Suzanne Theron
  18. Dirk en Kitty Swart
  19. Marlena Pollock

 

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Die bankbesonderhede is soos volg:

Bergrivier Munisipaliteit. 

ABSA REK: 1180560153

TAK NO: 334211

VERW: WEGSLEEP DWARSKERSBOS no xxx

KOSTE R 254

Gebruik asb jul toegekende staanplek nommer as deel van die verwysing. 

 

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Daar was 2 onttrekkings. Die totaal staan op 16, so daar is 4 staanplekke beskikbaar

Die lys, met toegekende staanplekke lyk dus so:


 Johan en Celia Holtzhauzen 77
  78
 Ian & Dalene Laing 79
 Godfrey en Caron Gordon 80
 Deon Hitchcock 81
 Christo Retief 85
 Gerhard La Grange 86
Bertus 87
 Garth en Lena Beck 88
 Kobus en Elmarie Venter 89
 Ben en Christine Hickman 90
 Dirk en Kitty Swart 91
 Andrew en Debbie Johnstone 92
 Marlena Pollock 93
 Hendrik & Suzanne Theron 94
 Anton Meyer 95
 Lourie De Wet 96

Die volgende staanplekke is beskikbaar:

78, 82,83,84

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ek het 'n fout gemaak met die lys. Hier is die korrekte een:


Pierre en Celia Welsh 78
 Ian & Dalene Laing 79
 Godfrey en Caron Gordon 80
 Deon Hitchcock 81
 Christo Retief 85
 Gerhard La Grange 86
Bertus 87
 Garth en Lena Beck 88
 Kobus en Elmarie Venter 89
 Ben en Christine Hickman 90
 Dirk en Kitty Swart 91
 Andrew en Debbie Johnstone 92
 Marlena Pollock 93
 Hendrik & Suzanne Theron 94
 Anton Meyer 95
 Lourie De Wet 96

Die beskikbare staanplekke is 77, 82,83,84

 

Leeu Kuil 1 Gar...
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 69
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackenfell, Kaap
Ek sleep 'n 2008 Jurgens Palma met 'n VW Tiguan

Hi Ian

Dit is met hartseer dat ons sal moet ontrek as gevolg van (kan jy dit glo)my skoonma Sy moet 9 uur die oggend al op die lughawe wees.Sy kuier vir twee weke by ons en vlieg terug op Saterdag 3 Maart. Ons sal seker daarna n draai kom maak.

Lena sal die Montagu geld oorplaas vandag.

Kamp groete

Garth

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ai Garth, dis nou slegte nuus. Hoop julle sal darem by Ben se verjaarsdagpartytjie wees. 

 

Christine Hickman
Groentjie
Aangesluit: 18/05/2010
Inskrywings: 21
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kraaifontein

H ek hoop maar hulle kan dalk n plan maak en nog steeds gaan kamp. Wat het van Derick hulle gword. Die is ook dood stil. Ek het darem lekker goed vir Ben se verjaarsdag gereel. Groete

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Hier het 'n paar manne onttrek weens verskeie redes.

Pierre en Celia Welsh 78
 Ian & Dalene Laing 79
 Godfrey en Caron Gordon 80
 Deon Hitchcock 81
   
   
 Kobus en Elmarie Venter 89
 Ben en Christine Hickman 90
 Dirk en Kitty Swart 91
 Andrew en Debbie Johnstone 92
 Marlena Pollock 93
 Hendrik & Suzanne Theron 94
   

 

Die beskikbare staanplekke is 77, 82,83,84, 85, 86, 87, 88, 95, 96

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Ek heg die kaart van die Oord aan vir julle. 

 

AanhegselGrootte
Dwarskersb_kaart.pdf 2.33 MB
Christine Hickman
Groentjie
Aangesluit: 18/05/2010
Inskrywings: 21
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kraaifontein

Hi almal, ek sien die mense is doodstil oor die kamp by Dwarskersbos. Dit was n baie lekker naweek. Het lekker koek geeet en lekker gekuier. Het vir Ian 12-uur die middag gaan wakker maak, toe le hy darem lekker en slaap. Almal wat daar was, ons het dit baie geniet. Sien uit na die volgende kampe. Daar is n hele paar wat voorle. Groete  

Wie's aanlyn

Daar is tans 23 gebruikers en 48 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Danet
  • Garth
  • Pieter Schultz
  • Anton le Roux
  • evert
  • RATEL
  • Gert Venter
  • Footloose
  • tworaptors
  • WilleWillemien
  • MarkP
  • Mariskab
  • Christo de Wit
  • Janwillem
  • Pieter Rheeder
  • Big G
  • Spikkels
  • JCKorf
  • Len Loader
  • JC
  • JM
  • Tjailatyd
  • Harry Du Randt

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.