De Hollandsche Molen - 27 tot 29 Jan 2012
Nuwe forum onderwerpe
Goed, die Wegslepers het besluit die nuwe jaar moet nie oud word voor ons die eerste Saamtrek vir 2012 hou nie. Ek het nou met Ansie by De Hollandsche Molen gesels en sy sal my later laat weet wat die kostes sal wees.
Ek het gevra vir 15 staanplekke en diegene wat die naweek by Mountain Breeze was het aangedui dat hulle definitief daar gaan wees. Daar is 'n paar vrouens wat gedurende die naweek hul verjaarsdae daar gaan vier, so vir hulle gaan dit 'n ekstra spesiale Saamtrek wees.
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Ben & Christene Hickman
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
Dankie Ian, ek vir een kan nie wag nie. Was nog nooit daar nie. Soek ek nou vir my 'n mannetjie wat op en af spring.
Ek wil ook nog 'n naam by sit voorloping. Sy het my laat weet dat sy graag saam wil kamp as ons weer 'n wegsleep het.
Marlena Pollock,
Ek sal haar al die besonderhede deur stuur en laat weet as sy nie wil saam nie.
Die groepie groei mooi.
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Ben & Christene Hickman
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
- Derick & Jeanne Koekemoer
- Christo Retief
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Jaco Marais
- Marlena Pollock,
Laat maar gou weet wie nog wil kom!
Die datum is gemerk op die nuwe almanak.
Dis goed om te hoor julle is gereed vir die volgende kamp Pierre. Ons sien uit na die saamkuier.
Die koste vir die naweek is R470 - kampplaatjie ingesluit.
Die lys groei sommer mooi
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Ben & Christene Hickman
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
- Derick & Jeanne Koekemoer
- Christo Retief
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Jaco Marais
- Marlena Pollock
- Nico Els
- Aubrey King
- Christo Sparks
- Phillip Meyer
Ek gaan die bespreking verhoog na 20 staanplekke.
Hello daar!
Julle is sommer haastig !
Ek gaan dan skaars alles afgepak en skoongemmak hê van die des-vakansie.
Hoeveel van julle wat gaan kamp gaan des-vakansie kamp? Ek gaan skaars begin werk. Ek sal in elke geval eers moet kyk hoe my finansies lyk na desember en of daar nog oor gaan wees om te kamp.( sal graag wil gaan )
Ian ek sal jou vroeg volgende jaar laat weet of ek dit sal maak of nie!
Môre Ian. Gisteraand jou E-pos gekry. Sit my en Lida se naam asb voorlopig op. Het vir Dirk en Rita laat weet en wag vir hulle, maar hulle sal seker ook gaan. Sit maar hulle name voorlopig ook op. Ons en die Smitte wil graag vir die hele Februarie by Mosselbaai by die Punt gaan staan en is besig met die reëlings en as dit gefinaliseer is - binne die volgende week - sal ek jou finaal kan sê. Gee vir Hansie net 'n kansie!!!
Die lys is sommer gou volgemaak. Ansie het bevestig dat hulle 20 staanplekke gereserveer het vir ons.
Hy lyk nou so:
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Ben & Christene Hickman
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
- Derick & Jeanne Koekemoer
- Christo Retief
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Jaco Marais
- Marlena Pollock
- Nico Els
- Aubrey King
- Christo Sparks
- Phillip Meyer
- Henry Mckenzie
- Donald Horne
- Paul Swanepoel
- Dirk Smit
Ek sal die belangstelling dophou en nog staanplekke aanvra, maar die saamtrek sal beperk word tot maks 25 aangesien die oord ook 'n Karavaanklub daardie naweek akkommodeer.
...... Ons en die Smitte wil graag vir die hele Februarie by Mosselbaai by die Punt gaan staan en is besig met die reëlings en as dit gefinaliseer is - binne die volgende week - sal ek jou finaal kan sê.
Paul,
Ons is van 30 Januarie by Hartenbos ATKV op staanplek D46, kom maak 'n draai en braai.
@donald, ons kamp ook Desember. Ons het ook in November net een naweek tuis deurgebring. Dit gaan my nie stop nie. Daarvoor is ek te lief vir kamp.
Dit is gaaf om te hoor daar is nog mense daardie tyd van die jaar wat daar rondlê. Ons is nog aan die werk met ons datums maar dit kan dalk van 16/2 tot 16/3 wees dat ons daar gaan wees. Ek sal die inligting afskryf en julle kom opsoek . Ons bespreek nie plek by die punt nie want daardie tyd is daar gewoonlik baie plek en kan ek dus nie vir jou my staanplek nr gee nie, maar vra maar daar by die hek hulle sal jou kan sê. Sien uit daarna.
...... Ons en die Smitte wil graag vir die hele Februarie by Mosselbaai by die Punt gaan staan en is besig met die reëlings en as dit gefinaliseer is - binne die volgende week - sal ek jou finaal kan sê.
Paul,
Ons is van 30 Januarie by Hartenbos ATKV op staanplek D46, kom maak 'n draai en braai.
Ek is maar "kortbroek" met die forum en leer nog oor waar moet ek skryf of nie. Kyk net so een of twee aan waar ek jou geantwoord het.
Paul,
Ons vertrek weer die oggend van die 17de.
Daar was een onttrekking. Christene het besef dat hulle reeds met vakansie is daai naweek. Die lys lyk dus so:
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
- Derick & Jeanne Koekemoer
- Christo Retief
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Jaco Marais
- Marlena Pollock
- Nico Els
- Aubrey King
- Christo Sparks
- Phillip Meyer
- Henry Mckenzie
- Donald Horne
- Paul Swanepoel
- Dirk Smit
Die 20 toegekende staanplekke is volgeboek, maar daar is 'n moontlikheid dat ons dit kan vermeerder.
Ek stuur die Bankbesonderhede aan diegene wat op die lys is. Betaal asb 50% deposito van die kampfooi in die rekening van De Hollandsche Molen teen 15 Des 2011.
Stuur 'n kopie van die inbetalingsbewys aan my en Ansie - detail op die e-pos.
Hi daar Ian
Sit ons naam ook voorlopig op mens weet nooit wat kan gebeur intussen nie sal baie graag daar wil wees.
Dankie
Groete
Nicky(HAAI)
Ek plaas julle op die waglys Nicky. Ek hoop en vertrou dinge sal uitwerk.
Ian, kan jy asseblief weer Marlena se naam afhaal, sy voel nog nie reg om alleen met die karavaan te kamp nie. Sy het haar vriend verloor so paar weke terug. Sy se sy sal 'n huisie huur eerder. So daar is 'n plekkie oop vir iemand wat wil saam gaan.
Dankie.
Daar was enkele onttrekkings, dus is daar een staanplek beskikbaar.
- Ian & Dalene Laing
- Garth & Lena Beck
- Andrew & Debbie Johnstone
- Kobus & Elmarie Venter
- Dirk & Kitty Swart
- Pierre & Celia Welsh
- Derick & Jeanne Koekemoer
- Christo Retief
- Anton Meyer
- Lourie de Wet
- Nicky v d Westhuizen
- Nico Els
- Aubrey King
- Christo Sparks
- Phillip Meyer
- Henry Mckenzie
- Donald Horne
- Paul Swanepoel
- Dirk Smit
- ?????
Ek sal die staanpleknommers wat aan ons toegeken is later deurgee. Die toegekende nommers soos deurgegee per e-pos het gewysig na staanplekke nader aan die ablusies.
Die volgende staanplekke is aan ons toegeken - lekker naby aan die Ablusies: 25-30, 55-59, 62-76.
Ek het die volgende indeling gemaak:
- Ian & Dalene Laing - 55
- Garth & Lena Beck - 56
- Andrew & Debbie Johnstone - 59
- Kobus & Elmarie Venter - 58
- Dirk & Kitty Swart - 60
- Pierre & Celia Welsh - 64
- Derick & Jeanne Koekemoer - 67
- Christo Retief - 25
- Anton Meyer - 26
- Lourie de Wet - 27
- Nicky v d Westhuizen - 28
- Nico Els - 68
- Aubrey King - 69
- Christo Sparks - 70
- Phillip Meyer - 30
- Henry Mckenzie - 71
- ????? - 72
- ????? - 66
- ????? - 62
- ????? - 74
- ????? - 75
- ????? - 76
| Aanhegsel | Grootte |
|---|---|
| De_Hollandsche_Molen_kaart.doc | 1.67 MB |
Hi Ian,
Is daar nog plek vir my by Hollandsche Molen, is die plekke oop van 17 to 21? as dit is kan jy my opsit vir die naweek asb.
Groete,
Jaco
Baie dankie Ian,
Sien julle daar
Welkom in ons midde Jaco. Ek boek julle op Staanplek nommer 66. Ek stuur jou 'n PM met die bankbesonderhede vir die deposito.
- Ian & Dalene Laing - 55
- Garth & Lena Beck - 56
- Andrew & Debbie Johnstone - 59
- Kobus & Elmarie Venter - 58
- Pierre & Celia Welsh - 64
- Derick & Jeanne Koekemoer - 67
- Christo Retief - 25
- Anton Meyer - 26
- Lourie de Wet - 27
- Nicky v d Westhuizen - 28
- Nico Els - 68
- Aubrey King - 69
- Christo Sparks - 70
- Phillip Meyer - 30
- Henry Mckenzie - 71
- Jaco v Eeden - 66
- ????? - 72
- ????? - 62
- ????? - 74
- ????? - 75
- ????? - 76
- ????? - 60
Hello Ian
Ek het nog 'n vriend wat wil gaan. Sal jy vir my 74 kan bespreek vir hom asb. Ek sal hom die nodige dinge aanstuur. Hy is Vernon Bower.
Dki
Hello Ian
Sal jy so gaaf wees om my te skuif na 75 toe dan staan ek oorkan en langs myt vriende.
Dki lekker naweek
Hier is die nuuste lys
- Ian & Dalene Laing - 55
- Garth & Lena Beck - 56
- Andrew & Debbie Johnstone - 59
- Kobus & Elmarie Venter - 58
- Pierre & Celia Welsh - 64
- Derick & Jeanne Koekemoer - 67
- Christo Retief - 25
- Anton Meyer - 26
- Lourie de Wet - 27
- Nicky v d Westhuizen - 28
- Nico Els - 68
- Aubrey King - 69
- Christo Sparks - 75
- Phillip Meyer - 30
- Henry Mckenzie - 71
- Jaco v Eeden - 66
- Vernon Bower - 74
- ????? - 62
- ????? - 72
- ????? - 70
- ????? - 76
- ????? - 60
Dankie Ian, jy het 'n lekker blok vir ons gekry. Ons was al twee keer daar en in my opinie is die nuwe abblusie waar ons staan beslis die beste een. Ons is net 'n bietjie ver van die swembad af, so 50 -60 meter op die meeste.
Christo, ek het die nuweling so aangeteken by my.
Phillip, ek het verneem die nuwe Ablusies is 'n groot verbetering. Daai kort stappie swembad toe sal ons sekerlik nie pla nie.
Waar is die res van die Kapenaars?
Hello Julle
Vandag is D dag vir die betalings. Ek het met die wie ek kontak het geskakel en herhinder aan die deposoto' wat vandag moet in.
Lekker dag
Die lys groei steeds:
- Ian & Dalene Laing - 55
- Garth & Lena Beck - 56
- Andrew & Debbie Johnstone - 59
- Kobus & Elmarie Venter - 58
- Pierre & Celia Welsh - 64
- Derick & Jeanne Koekemoer - 67
- Christo Retief - 25
- Anton Meyer - 26
- Lourie de Wet - 27
- Nicky v d Westhuizen - 62
- Nico Els - 68
- Aubrey King - 69
- Christo Sparks - 75
- Phillip Meyer - 30
- Henry Mckenzie - 70
- Jaco v Eeden - 66
- Vernon Bower - 74
- Gerhard La Grange - 28
- Christo - 72
- Tobias Mostert - 71
- ????? - 76
- ????? - 60
Ek het die datum vir depositos aangeskuif tot einde Desember aangesien baie mense eers dan betaling ontvang.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Anton le Roux
- evert
- Danet
- RATEL
- Gert Venter
- Footloose
- Garth
- tworaptors
- WilleWillemien
- MarkP
- Mariskab
- Christo de Wit
- Janwillem
- Pieter Rheeder
- Big G
- Spikkels
- JCKorf
- Len Loader
- JC
- JM
- Pieter Schultz
- Tjailatyd
- Harry Du Randt
- Christie













More Ian
Christo Retief
Anton Meyer
Lourie de Wet
Jaco Marais
Dankie
Christo Retief