Botswana Lion Park Saamtrek 27 April - 1 Mei 2012
Nuwe forum onderwerpe
Ek plaas dit namens Eddie.
Wie stel belang in die saamtrek ???
Vir ons van SA is die Vrydag en Dinsdag 'n vakansie dag en die Maandag is 'n skool vakansie dag. Moet nie sê dit is te vêr in die toekoms nie want kyk ons sukkel nog met die kers sindroom en die paas sindroom is reeds agter ons en klaar amper die middel van die 5de maand.
Kom ons gaan GROOT en ondersteun Eddie.
So kry jou Paspoort reg as hy gaan verval voor daai tyd.
| 2012 | D | V | S | S | M | D | W | ||
| April | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||||
| Mei | 1 | 2 | |||||||
Die Volgende is Nodig om oor die Grens te kom met voertuig en woonwa:-
Voertuig en woonwa dokumentasie/ regestrasie papiere,
P 170-00 vir permitte (voertuig / woonwa) wat uit die volgende bestaan.
Voertuig - P20-00 road disk,
P40-00 Tempery Permit en
P50-00 Road accident Insurens. Woonwa / Trailer
P 20-00 road disk en
P 40-00 Tempery Permit.
U maksimum van 20Kg vleis wat vacuum verpak is en 2 dosyn bier en 2 x bottels drank (wisky/brandy ens). Suiwel produkte weet ek nie wat oor grens gaan nie maar die lys is baie klein wat ek weet van. Die morrel van die saak is ek gebruik die Swartkopfontein Grenspos en het my nog nooit gevra oor bo genoemde ietems en wat hoeveelhede daar was. Die geheim is wees openlik en vriendelik met grenspos beamptes en jys deur in u japtrap.
Grenspos tye :-
Kopfontein/Klokweng Open 06H00 - 22H00
Swartkopfontein/Ramotswa 06H00 - 19H00 .
Ek sal sterk die Swartkopfontein/ Ramotswa grenspos aanbeveel en is die naaste/maklikste om by die park uit te kom.
Bespreekings :-
Gee jou naam vir my (Eddie Laing) Ek sal dit doen as u groep bespreeking. Dit sal net vir julle kamp maters beter wees om een punt bespreeking te doen (dit sal al die kopseere spaar).
Eddie
As ek na Google Earth kyk lyk dit vir my of dit heelpad teer is.
Eddie,
Sit my, Surette en Wijan se name ASB. solank op die lys.
Eddie, jy kan solank my naam ook opsit 2 Volw.
Die Lys begin groei. Hou so aan.
Die Lys so ver:-
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 4 |
Eddie
Hoekom is dit nog steeds net my stem aan die bo punt ?
Jy kan stem as jy nog net beplan en nie jou naam wil op sit nie.
Vir hoeveel kilometer gaan ons moet diesel ingooi vanaf Pretoria.
Cobus.
Net so biejie oor die 400km
Kobus
Die afstand Vanaf Middelburg midde dorp tot in die park is maar net 512 Km. Hoe swaar jou voertuig op brandstof is sal net jy kan bepaal maar daar is jou afstand.
Eddie
Eddie jy kan maar Arthur en Ansie se naam op die lys sit.
Die Lys groei
Nuutste opgedateurde Lys:-
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 |
Die volgende lys mense het belangstelling getoon vir kamp in Botswana. Laat weet as ek maar julle naame kan aanskyf na die lys toe.
| Arie |
| Gideon Strydom |
| Deewee |
| Damara |
| Maryna de Kock |
| Vrystater |
| JacquesR |
| Arrie |
Kamp Groete
Eddie
Hallo daar ek sien julle beplan n saamtrek Lion Park toe wil net hoor was julle van tevore al daar, ons kyk ook om te gaan maar sal terugvoering waardeur van die park
Kamp Groete
Roche
Hi Roche
Wat se tipe inligting kyk julle voor? Klik op die link en as julle meer inligting soek dan sal ek kan antwoord.
Eddie
Hi Roche De Wet,
Baie welkom hier op die verslawende WegSleep Forum, jy gaan dit baie hier geniet.
Eddie woon in daai werld dit is hoekom hy die saamtrek daar vir ons reel.
ons ook in Eddie, is die Sept kamp nog aan?
Eddie ons stel ook belang maar kan eers confirm Jan as ma se verlof vir haar gegee word.
2 Volwasenes
2 kinders
Sal maar so lank Ma en die Dogters se paspoorte uitsort
Nico
Jou naam is op die lys as voorlopig. Laat weet dan sit ek hom oor na die hooflys.
Die lys soos Volg:-
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 | |
| Voorlopig Lys | |||
| Ski | Alberton | 2 | 2 |
Eddie
Hi Eddie,
Voeg my ook op die Voorlopige lys asb.
2 Volw en 2 Kinders (2jr en 1jr teen daai tyd).
Dankie,
Jacques
Die lys groei. Hou so aan mense.
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 | |
| Voorlopig Lys | |||
| Ski | Alberton | 2 | 2 |
| JacqesR | Pta | 2 | 2 |
Eddie
Hi Eddie.
Jy kan maar vir ons ook bysit. 2 x Volwassenes.
Eddie.
Hoe geredelik is 50ppm diesel beskikbaar in daai geweste en is dit beskikbaar in Zeerust ?
Dagse Damara
Jou Naam is op die Lys. Ek sal met Obie in Kontak kom sodat hy vir ons kan uitvind rontom die Diesel daar in Zeerust. Hier by ons het so te se al die vulstasies die 50ppm diesel en ons brandstof is heelwat goedkooper as SA sin.
Eddie
Die lys tot dusver
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 | |
| 5)Damara | Delmas | 2 | |
| Voorlopig Lys | |||
| Ski | Alberton | 2 | 2 |
| JacqesR | Pta | 2 | 2 |
Naand Eddie,
Ons wil ook bittergraag saam gaan, sal bly wees as jy vir my en Mariette ook kan bysit, ek kan nie lat Damara allen gaan kamp nie!! Iemand moet die "platkeps" oppas!!
Dit sal 'n voorlopige bespreking wees want ma se kontrak moet hernu word en ons weet nie of sy daai tyd verlof sal he nie, maar kom ons kruis die brug as ons daar kom instede van GEEN bespreking en akomodasie nie!!
Skippie.
Dis Meneer "platkeps" vir jou ! Jy raak lekker voorbarig !
Eddie.
Dit klink vir my na besigheid. Ongelukkig mag ek net 50ppm in die automobiel gooi. Iets te doen met die waarborg. Ek mag nie naby 500ppm kom nie.
Dankie vir jou terugvoer!
Skippie
Jou naam is op die lys geplaas. Ek weet julle sal iets bewerkstellig om te kom. Met jou en Flip saam lyk my gaan daar kos gemaak word laat die tafels gaan kreen.
Eddie
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 | |
| 5)Damara | Delmas | 2 | |
| Voorlopig Lys | |||
| Ski | Alberton | 2 | 2 |
| JacqesR | Pta | 2 | 2 |
| Skippie | Middelburg | 2 |
Waars die gene met die jong kinders? Die plek is u paradys vir kinders.
Eddie
Plaas ons asb ook op voorlopige lys. Na ons besoek aldaar te Sept-Okt sal ons finaal besluit. Ek is seker die Shell garare het 50ppm petrol maar sal ek die naweek baie seker maak en laat weet
Dankie vir die moeite sover. Ek sit jou naam op as voorlopig.
Eddie
Eddie............waa gaan ek en Flipkeps nou al die lekker vleis koop as ons eers daar is want dit lyk my ons mag nie veel saam vat nie?
Jy sal maar 'n vlakvarkie en 'n rooibokkie of koedoetjie moet organise om ons mee besig te hou?
Hi Eddie.Dankie vir die bosveld houtjie Saterdag aand.
Die park lyk belowend met so baie aktiwiteite vir die kroos
Hoop ek sal n lyntjie kan natmaak in die rivier.
Het mos die pienkslip gekry so sit my op jou voorlopige lys.
2 volw & 2 kinders.
Groetnis
Skippie
Daar is u Spar in die dorp waar julle al die nodige vleis en goetertjies kan aankoop. Baie goeie afrikaanse slagter wat julle sal kan help met julle verskillende snitte wat jy ook al aanvra sal hy vir jou doen. Die mans apteek net om die hoek van hom vir al die vloeibare verversings. Ek sal nog uitvind wat en wat-nie en hoeveelhede jul mag oorbring en terugneem soos die tyd nader kom.
Airbus
Ja daar loop u rivier lans die park deur maar daar is geen vis in hom. Teen die tyd wat ons gaan kamp sal daar of bitter min water in wees of gee water.
Die Spar is minder as 13 Km vanaf die park.
Eddie
Die Lys tot dusver:-
| Lion Park Bots. Saamtrek | |||
| 2012 | |||
| Volw | Kind | ||
| 1) Eddie Laing | Gabs | 1 | |
| 2)Willsur | Pta | 2 | 1 |
| 3)Hendrik Craukamp | Brits | 2 | |
| 4)Apie | Melmoth | 2 | |
| 5)Damara | Delmas | 2 | |
| Voorlopig Lys | |||
| Ski | Alberton | 2 | 2 |
| JacqesR | Pta | 2 | 2 |
| Skippie | Middelburg | 2 | |
| Airbus | Pta | 2 | 2 |
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- RATEL
- Danet
- Gert Venter
- Footloose
- Garth
- tworaptors
- WilleWillemien
- MarkP
- Mariskab
- evert
- Anton le Roux
- Christo de Wit
- Janwillem
- Pieter Rheeder
- Big G
- Spikkels
- JCKorf
- Len Loader
- JC
- JM
- Pieter Schultz
- Tjailatyd
- Harry Du Randt
- Christie
- PaulS















Ek sleep 'n Jurgens Explorer met 'n Mitchubishi Pajero 3.0L SWB
Dankie Willem vir die begin van die draad.
Mede Kampers
Almal sal net moet mooi moet oplet want daar is 2 draade wat handel oor die Lion Park Botswana Saamtrek. Kyk maar net by watter Jaar datum julle jul naam wil opsit.
Die lys tot dusver:-
Eddie