Boats no.2 Koppisol Wegsleep Cowboy naweek 26-28 Oct.

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Hi mense, laat my weet watter datum gaan julle pas. Ek het met Estelle gepraat en die beste beskikbare tyd waar on die saal ens. gaan kan gebruik soos laas is:

14 - 16 Sept 2012 of 26-28 Oct 2012

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

26-28 Oct 2012

Dankie

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

Willem vWyk
Super sleper
Aangesluit: 09/01/2010
Inskrywings: 350
Gebruiker van lyn af.
Plek: phalaborwa

Boats waar is Koppisol naby watter dorp.

 Altyd reg vir kamp

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Obie
Diknek
Aangesluit: 04/06/2010
Inskrywings: 672
Gebruiker van lyn af.
Plek: Zeerust
Ek sleep 'n Gypsey Caravette 6B met 'n Hyundai Santa Fe 2.2 TDI

Boats

Ons is daar ongeag op watter datum ookal besluit word.  Ek het voorlopig beide naweke in my dagboek aangemerk want beide pas my

Groete

JacquesB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1186
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackendowns, Alberton
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu

Boats,

26-28 Oct 2012 sal ons beter pas, maar die een in Sept is ook nie 'n probleem nie. 

Sit my op vir 4 plekke asb.

Jacques

Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

hi Boats

waar is kopiesol lig my in asb ek is nog nuut hier

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2649
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Boats - jy beplan nou wragtag ver in die toekoms in!!!

Ek dog dit is net groot besighede wat 5 jaar planne en so optrek, ek het mos nou nie 'n idee waar ek gaan wees so ver in die toekoms nie!

Sou ek naby wees sal ek graag wil bywoon, sal maar nader aan die tyd kyk of daar nog 'n plekkie is of so nie dalk 'n kanselasie?

Net drie dinge wat my pla van Koppisol;

1] Ek verstaan daar is 'n man van die Ooste wat vroeg oggend op die Moskee se dak staan en skreeu?

2] Ek verstaan daar is 'n "loopse" donkie hings wat staan en tjank oor hy geen merrie het nie?

3] Het jy nou al plan gemaak met jou "grys" water"

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 en wegsleep se wagter kan nie saamgaan nie

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 en wegsleep se wagter kan nie saamgaan nie

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ben,

Soos versoek.

Geography

Province Gauteng
Region Sedibeng
Closest Town Vereeniging
GPS: Campsite S 26.5621 E 27.928
GPS: Turnoff S 26.5633 E 27.934

International Contact Numbers
Telephone Number +27 (0)16 556-1112
Fax Number +27 (0)16 556-1155
   
Email address email
Website www.koppisolklub.co.za

JacquesB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1186
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackendowns, Alberton
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu

BenA wrote:

hi Boats

waar is kopiesol lig my in asb ek is nog nuut hier

Ben,

So amper 8 km uit Vereeiniging uit, op die ou De Deur / Johannesburg pad

Jacques

Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!

Eddie Laing
Ou hand
Aangesluit: 11/01/2010
Inskrywings: 257
Gebruiker is aanlyn
Plek: Gaborone Botswana
Ek sleep 'n Jurgens Explorer met 'n Mitchubishi Pajero 3.0L SWB

26 - 28 Okt Gaan my pas.Wil hom nie mis soos laas jaar.

So aangeteken in dagboek.

Vrystater
Super sleper
Aangesluit: 04/03/2010
Inskrywings: 488
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kameeldrif-Oos
Ek sleep 'n Sprite Super Sport met 'n Colt Rodeo 2.8TDI

Eddie DITTO!

Boats - enige naweek mater!

Groete
Ken

JacquesB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1186
Gebruiker van lyn af.
Plek: Brackendowns, Alberton
Ek sleep 'n 2004 Blue Series Gypsey Regal met 'n KB 350 Zulu

Arie wrote:

Net drie dinge wat my pla van Koppisol;

1] Ek verstaan daar is 'n man van die Ooste wat vroeg oggend op die Moskee se dak staan en skreeu?

2] Ek verstaan daar is 'n "loopse" donkie hings wat staan en tjank oor hy geen merrie het nie?

3] Het jy nou al plan gemaak met jou "grys" water"

Oom Arie,

Daai ou soek iemand om saam met hom "dominoes" te speel.  Hy is ook die rede dat die donkie wakker word, wat dan die hoender wakker maak , en dan begin die dag maar.

Oor Boats se grys water, die ou wat agter hom staan moet maar 'n gat grou.  Dit was laasjaar my probleem gewees.  Hy het die akker daar gesit nadat hy 'n paar knertse ingehad het, en toe val die water die hele akker toring mis. Gat grou is daai arme ou se voorland. hehehehe

Jacques

Don't argue with idiots. They will drag you down to their level then beat you with experience!!

Ebenhaeser
Diknek
Aangesluit: 31/12/2010
Inskrywings: 1020
Gebruiker van lyn af.
Plek: Johannesburg
Ek sleep 'n 2009 Jurgens Penta met 'n 2010 Kia Sorento 2.2 CRDi (A)

 Ek stem vir die Oktober naweek. Sit my neer vir 2 Staanplekke !

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

26-28 Oct 2012 sal ons beter pas

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Vir die ouens wat nie die vorige kamp by Koppisol bygewoon het nie, kyk na die draad asook die terugvoer een. http://www.wegsleep.co.za/se-jou-se/forum/gesels_saam/saamtrekke/koppisol_forum_saamtrek?page=46#comment-181810

LOL. Arie, ja, ek is bietjie vroeg maar die plek is baie populer vir groot saamtrekke en gelukkig het ek die datum gekry. Die man uit die ooste het ek 2x in 7 dae gehoor. Nee wat man kom beleef dit self.

Dit lyk vir my ons gaan vir 26-28 Oct.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Gryswater noooooit nie. Ek staan alleen eenkant die jaar. Op stand 5 - heel onder apart weg van die geraas LOL Jaqueeeeeee

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

Wegbreker
Super sleper
Aangesluit: 10/08/2011
Inskrywings: 390
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ski wrote:

26-28 Oct 2012 sal ons beter pas

Stem saam, tel ons maar by

Wanneer die lewe jou 'n suurlemoen gee, kry die Tequila en sout.

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Boats ons sal daar wees Hennie en Bertha sal hoor by die kroos en vriende.

Groete

HPJV RENSBURG

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Boats ons bespreek jou langs oom Frik en oorkant Arrie met sy chips op die vuur

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

Stofdonkie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1884
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Boats

Boek asb staanplek 31 & 32 vir my. Enige van die twee datums pas my.

Molekule
Groentjie
Aangesluit: 14/08/2011
Inskrywings: 15
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Dankie.

Sit ons naam ook op die lys asb. 2x Volwassenes en 1x kind.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Boats,

Gooi die name in 'n hoed dan trek jy vir elke een 'n staanplek so sal ons kans kry om die ander ook te ontmoet en lekker saam kamp.

Perdeby
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 846
Gebruiker van lyn af.
Plek: Kilnerpark Pretoria

WilSur wrote:

Boats,

Gooi die name in 'n hoed dan trek jy vir elke een 'n staanplek so sal ons kans kry om die ander ook te ontmoet en lekker saam kamp.

Willem se plan kan nogal werk

Boats jy kan ons ook inreken vir een staanplek asb

Groete

Johan en Marthie van der Merwe.

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Ek stem vir willem se plan ons sal ook daar wees.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

WilSur wrote:

Boats,

Gooi die name in 'n hoed dan trek jy vir elke een 'n staanplek so sal ons kans kry om die ander ook te ontmoet en lekker saam kamp.

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

OK julle, dit is met Estelle gereel. Die naweek vd 26-28 Okt is ons naweek en die keer gaan dit die Wegsleep naweek van die eeeeeu weeeees.

Geen staanplek nommers nou nie. Ons sal teen die einde die finale reelings oophou en opbou. Begin dink aan lekker borge soos laas. Niemand sal gedwing word vir die Sat -aand party nie maar die tema gaan COWBOY wees. Estelle sal bale gras ens voorsien. begin jou COWBOY klere regkry.  

Ski, sal jy my weer kan help met musiek asb?

Die geld en kostes sal ek vir julle a.s.a.p. deurgee maar die keer gaan julle self dit inbetaal of by kantoor betaal.

"CHECK die SPACE"

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

HennieBo
Super sleper
Aangesluit: 29/11/2011
Inskrywings: 334
Gebruiker van lyn af.
Plek: Wilropark

Dankie Boats...

Hennie Botha

2009 Isuzu KB 300 DTEQ

2007 Sprite Swing

Wie's aanlyn

Daar is tans 24 gebruikers en 49 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Danet
  • WilleWillemien
  • tworaptors
  • evert
  • Christo de Wit
  • RATEL
  • Janwillem
  • Gert Venter
  • Footloose
  • Pieter Rheeder
  • Big G
  • Spikkels
  • JCKorf
  • Len Loader
  • JC
  • JM
  • Pieter Schultz
  • Tjailatyd
  • Mariskab
  • Harry Du Randt
  • Christie
  • PaulS
  • Eddie Laing
  • Dirsa

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.