Bespreek jou plek vir die Klip Draai saam trek

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Hi my kamp vrinne.

Die stem blok is gesluit vir die saam trek op Klip Draai en die gekose naweek was 5-7 Augustus 2011.

Julle kan by my julle plekke bespreek en ek sal die aan die oord deur gee,dis nie nodig vir n dep nie.Met aankoms kan julle dan net jou verblyf betaal.Die kostes beloop R150pn vir die eerste vier persone.

As daar vrae is vra gerus.Kom ons begin die dae af tel na nog n besondere FORUM naweek.

 

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Gyfie
Super sleper
Aangesluit: 08/04/2010
Inskrywings: 519
Gebruiker van lyn af.
Plek: Hartebeespoort Dam
Ek sleep 'n Sprite Supersport met 'n Jeep Cherokee 3.7L 4x4

Hi Kaas Kop

Ek was nog nooit by Klipdraai nie so weet nie hoe lyk nie staanplekke nie. Is dit gelyk met genoeg koelte/bome? Staan ons naby water? Is daar grondpad na die oord?

Dit sal bepaal of ek my karavaan of sleepwa vat.

Intussen bespreek asb 2 staanplekke langs mekaar vir my en David Becker.

Dankie

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Gyfie

Daar is nie n grond pad na die oord toe nie,ons gaan die staan plekke weg van die rivier af gebruik.Die nuwe staan plekke wat uitgele is wat ons gaan gebruik is almal heel gelyk.Idiaal vir karavaan.Hulle is besig om groot bome aan te plan in die nuwe gedeelte,skuif die bome van n ander gedeelte af.

Ek sit jou naam op die lys.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Stofdonkie
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1884
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Kaas Kop

Boek asb vir my ook 2 staanplekke langs mekaar. Ek kamp met 'n tent en sal graag 'n plekkie met gras en BAIE koelte wil hê indien moontlik Smile

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Ek soek ook 'n gelyk staanplek sonder koelte verkieslik, dankie.

Allas
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1492
Gebruiker van lyn af.
Plek: Middelburg
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n Mazda BT 50 D/C 4x4

Boek my ook maar op 'n stand asb, as moontlik naby Boats.

 

Groete

Albert van Tonder

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

ek is in vir een staanplek niks koelte is reg vir my

 

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Boek maar vir my solank 2 staanplekke vir Ski en V.max

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Ek en Allas naby mekaar en gelyk stands please!

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

o ja, worry nie oor bome

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

AndreRentia
Groentjie
Aangesluit: 05/01/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Wilk Emerald met 'n Ford 2.5 DC

Boek ons ook asb - sover 5 stands.... kan dalk 7 word... Sal so bietjie met die mense die naweek praat...

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Andre

Sal wag tot jy my n finale antwoord gee voordat ek jou booking doen.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

AndreRentia
Groentjie
Aangesluit: 05/01/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Wilk Emerald met 'n Ford 2.5 DC

Kaas Kop,

Dit klink sover baie positief vir 4 Stands - sien die ander eers oor die naweek - sal laat weet asap

 

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

kan ek net ver veg kamp van esme ek will nie aan die brand gesteek word nie

 

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Bang G@T Shark Hehehehehe

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

So lyk die bespreekings sover.Die nommers is nie staan plek nommers nie,sal later aan dit deur gee.

1) Tertius (Kaas Kop)

2+3) David Becker (Gyfie) (2 Staanplekke lanks mekaar)

4+5) Stofdonkie (2 Staanplekke lanks mekaar )

6) Willem (WilSur)

7) Albert (Allas)

8.) Pieter (Boats/Barco's) Lanks Allas.

9) Shark

10) Nico Prinsloo (Ski)

11) V.Max (Lanks Ski)

12,13,14,15)Voorlopig vir AndreRentia

 

PS: Blou is vir lanks mekaar.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Middag, boek asb vir my 'n plekkie wat gelyk is het 'n groot wa wat moet inkom, nie gepla om onder bome te staan nie, dit sal nt ek en liewe heksie wees.

Groete hennie

HPJV RENSBURG

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Kaas Kop, sit oom Hennie langs my en Allas ASB 

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Reg  Boats maak so.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Kaas Kop sit vir Frikkie kotze (V.max) Langs my asb.

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Ski

Ek maak so my maat.

 

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Ag maar jy is oulik Kaas Kop. Geniet jou dag mater

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Dankie geniet die dag

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Mona
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2419
Gebruiker van lyn af.
Plek: Ermelo
Ek sleep 'n '94 Sprite Super Sport met 'n 2010 voor die "face lift" Toyota Corolla 1.6

Kaas Kop ek is nou soos mostert na die maal. Ek het so bietjie agter gebly, wees tog so gaaf en vertel my waar die plek is asseblief.

Morné

Earth laughs in flowers

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Mona

Kyk onder kamp plekke in Gauteng,(die link wil nie laai nie,sorry)die plek is in Rothdene,net lanks aan Meyerton.Hier van Secunda af is dit so 150 km,ek is nie seker hoe ver Ermelo van my af is nie so tel dit net bymekaar.Glo my julle sal nie spyt wees nie.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Tjailatyd
Diknek
Aangesluit: 26/11/2010
Inskrywings: 894
Gebruiker is aanlyn
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met 'n 2009 Mazda BT50 3L Diesel

Kaaskop

Boek asb vir ons ook 'n staanplek.  Verkieslik langs Wilsur.  Ons gee ook nie om vir koelte bome nie, maar 'n gelyke staanplek sal 'n bonus wees. 

Dankie

Rachel & Johnny

 

 Groete

Johnny & Rachel

Germiston

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Rachel

Ek maak so.

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

AndreRentia wrote:

Kaas Kop,

Dit klink sover baie positief vir 4 Stands - sien die ander eers oor die naweek - sal laat weet asap

 

Andre

Het jy al besluit hoeveel?

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

AndreRentia
Groentjie
Aangesluit: 05/01/2011
Inskrywings: 38
Gebruiker van lyn af.
Plek: Vereeniging
Ek sleep 'n Wilk Emerald met 'n Ford 2.5 DC

Kaas Kop,

Jammer, het 'n bietjie gaan kamp, en heeltemal van draad afgebly... dit klink sover positief vir die 4 staanplekke - my medekampers sê net dit is nog bietjie lank voor die tyd om defnitief vas te maak.

Maar sal jou op hoogte hou!!! Ek glo dit gaan nog meer word..

 

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Hoe lyk die lys nou ?

Kaas Kop
Diknek
Aangesluit: 20/11/2010
Inskrywings: 1128
Gebruiker van lyn af.
Plek: Secunda
Ek sleep 'n 2011Sprite Splash met 'n 2007 Nissan Navara 2.5dci

Manne hier is n op gedateerde lys van die manne wat saam gaan.

1) Tertius (Kaas Kop)
2+3) David Becker (Gyfie) (2 Staanplekke lanks mekaar)
4+5) Stofdonkie (2 Staanplekke lanks mekaar )
6) Willem (WilSur)
7)Rachel en Johnny Johnson
Cool Albert (Allas)
9) Pieter (Boats/Barco's) Lanks Allas.
10)Hennie v.Rensburg
11) Shark
12) Nico Prinsloo (Ski)
13) V.Max (Lanks Ski)
14,15,16,17)Voorlopig vir AndreRentia
 
Die kleure is vir die manne wat lanks mekaar staan.
 
 

 

 

 

 

Kamp lekker en gooi mielies

Wie's aanlyn

Daar is tans 25 gebruikers en 48 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Danet
  • evert
  • Christo de Wit
  • tworaptors
  • RATEL
  • Janwillem
  • Gert Venter
  • Footloose
  • Pieter Rheeder
  • Big G
  • Spikkels
  • WilleWillemien
  • JCKorf
  • Len Loader
  • JC
  • JM
  • Pieter Schultz
  • Tjailatyd
  • Mariskab
  • Harry Du Randt
  • Christie
  • PaulS
  • Eddie Laing
  • Dirsa
  • Blesbok

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.