Vrieskas Herstelwerk
Ek ken Ryks Electrical, het nie geweet hulle doen Vrieskas Herstelwerk nie... Thanx Spydie!
Bly weg, ek het voorheen al van hulle gebruik gemaak en dit was n gemors.
Hy kom uit na jou toe en die diens is blykbaar goed
073 843 4222
Middag Cheetah
Jy kan ook vir Jaco bel by 0711378352
hy het al my dubbeldeur yskas herstel en rekke op n ander ou ene ingesit ek is baie tevrede
Grobbies
Probeer ook Bergens appliances.
Hull ekom tel op en bring terug.
Die een wat ek ken is in Farie Glen: 012 999 3030 of 072 499 7599
Groete
Johan
JM,
Ek het 'n wasmasjien na Bergens in Doringkloof te gevat so jaar of wat terug. Hy moes 3 keer teruggaan, en nie 6 maande toe is dieselfde weer fout... Hulle sien my nie weer nie...
Ek het in Junie 2011 n nuwe sprite swing gekoop sedertdien is die yskas (Bauer) 2 keer vervang en een keer herstel. Ek is nog nie tevrede met die yskas nie. Weet iemand van n alternatiewe yskas op die mark
Bauer pas die beste en het nog geen groot probleme gehad nie. As jy wil kan ek jou n nommer stuur van n persoon wat yskaste en aircons diens
Probeer Martin by 0797686645
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Llewellyn j
- Big G
- Spikkels
- evert
- Danet
- WilleWillemien
- Janwillem
- JCKorf
- Len Loader
- JC
- RATEL
- JM
- Footloose
- Pieter Schultz
- Tjailatyd
- Pieter Rheeder
- Mariskab
- Harry Du Randt
- Christie
- PaulS
- Eddie Laing
- tworaptors
- Dirsa
- Blesbok






.jpg)


Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak
Ryks elektries. Dit is daar oorkant die wierdabrug polisie stasie.