Toe word my droom van 5 jaar terug waar.

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Sopas is ek ingelig dat my speelding volgende week afgelewer gaan word. Alles is goedgekeur en ek is soos 'n klein seuntjie.

En NEE!, ek gaan nie die karavaan met haar sleep nie. Die Tuner bly die super esel.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Frans Pretorius
Boffin
Aangesluit: 09/11/2010
Inskrywings: 2178
Gebruiker van lyn af.
Plek: KLERKSDORP

Boatsie, heel skaflik!!!!! sou ek seg!!!! Veels geluk, mooi waentjie daai!!!!

Altyd egte kampgroete.

Frans

 

 

 

JM
Super sleper
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 360
Gebruiker is aanlyn
Plek: Petoors
Ek sleep 'n Jurgens met 'n Volkswagen

Boats, wat was die droom?  Dat jy oor 5 jaar 'n mrse lot skuld gaan he???

 

Geniet hom!  Onthou net: jy word nie jonger nie.  Kry maar 'n sonroompie vir daai beginner bles.....

 

Groete

Johan

BenA
Super sleper
Aangesluit: 06/10/2011
Inskrywings: 557
Gebruiker van lyn af.
Plek: roodepoort
Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5

Dagse boats
Baie geluk met daai mooi stel wiele mag hy vir jou baie rygenot bring en pasop net vir die kameras lyk of daar n hele paar perde onder daai bonnet skuil geniet hom
Groete
Ben

 

   

HIER GAAN ONS ALWEER

le

Riet Rot
Super sleper
Aangesluit: 08/03/2011
Inskrywings: 403
Gebruiker van lyn af.
Plek: Luanda
met 'n Soek nog

Nou moet jy net 'n klein mannetjie met a "sailor suit" kry om die mense te groet.

Groete uit Angola

Wynand

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Boats dis nou 'n snazzy ryding daai. Ek hoop natuurlik jy het hom vir die vrou gekoop,want daai is mos nou nie 'n manne kar nie.

 

 

Ski
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 1926
Gebruiker van lyn af.
Plek: Mayberrypark Alberton
Ek sleep 'n 2012 Boepens met Tenco Jnr Trailer Tent met 'n 2010 Ssangyong Acton Sport

Geluk boats

Nico & Claudet Prinsloo

Die bande is rond so kamp so gereeld moontlik

 

Hennievr
Boffin
Aangesluit: 12/02/2011
Inskrywings: 1872
Gebruiker van lyn af.
Plek: Germiston
Ek sleep 'n Jurgens exclusive met 'n Toyota/Terrecan

Geluk en geniet haar.

Groete

HPJV RENSBURG

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Johan LOL. Nee wat dude, jy weet mos "Cash is King". Ek het die mooiste Merc cap bestel.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Spiderman wrote:

Boats dis nou 'n snazzy ryding daai. Ek hoop natuurlik jy het hom vir die vrou gekoop,want daai is mos nou nie 'n manne kar nie.

Hahahaha, Spiderman, dit het nie lank geneem met die besluit wie ry wie nie. Hmmm, ek ry --- ag nou ok! . Nee wat, dit is ons albei se Sondag af-show tjor

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Annemarie du Plessis
Super sleper
Aangesluit: 04/01/2011
Inskrywings: 427
Gebruiker van lyn af.
Plek: Florida
Ek sleep 'n Ek sleep niks my vriend sleep 'n Sprite Swing 2011 en my. met 'n Toyota Raider dubbel kajuit

Mooi bly mooi, gaan jy ons ander vat vir 'n spin?

 

Annemarie

 Hak en ry.....

Big G
Ou Hand
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 755
Gebruiker is aanlyn
Plek: Waverley, Pretoria
Ek sleep 'n Sprite Spat met 'n Nissan Hardelyf

Lekker man Boats...geniet elke oomlik!!

Mag die voorspoed jou verveel......

Arie
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2649
Gebruiker van lyn af.
Plek: Marekele tot 30 Mei 2012
Ek sleep 'n Penta met 'n Pajero 3.5

Geluk ou Boats - altyd lekker as mens se drome waarheid/werklikheid mag word!

Julle moet haar maar voluit geniet en mag sy vir julle duisende sorgvrye kilos gee.

Van sit en staan, bly le maar die lekerste!

Kamp Groete

Arie

Tazz123
Ou hand
Aangesluit: 19/05/2011
Inskrywings: 156
Gebruiker van lyn af.
Plek: Oosrand
met 'n Toyota 3.0 D4D

Baie Geluk !!!

Groete
Morné
 

Crips
Ou hand
Aangesluit: 18/01/2011
Inskrywings: 181
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sunnyridge, Germiston
Ek sleep 'n 1981 Sprite Sprint met 'n LandRover Defender TD5 D\C

Verskriklike mooi voertuig!

Geniet elke oomblik en mooi ry.

Kamp Groete

Chris de Wet

SHARK
Boffin
Aangesluit: 11/03/2010
Inskrywings: 1919
Gebruiker van lyn af.
Plek: boksburg
Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD

 geluk maar jy weet wat hulle se van n ou in so kaar klein vinger

 

 

Frikadel
Diknek
Aangesluit: 21/02/2011
Inskrywings: 676
Gebruiker van lyn af.
Plek: Boksburg
Ek sleep 'n Glider sleepwa met kamp gerei of sommer alles bo op die Volksie met 'n Ama Volksie

Naaice Boats,

Ek het nou die dag n vriend van my se SLK 350 gery, lekker man. Al probleem is ek klim nie in hom in nie, ek trek hom aan!

 

 

 

Tommie Caroto
Ou hand
Aangesluit: 22/10/2010
Inskrywings: 173
Gebruiker van lyn af.
Plek: Witrivier, Mpumalanga
Ek sleep 'n Gypsey Rascal / Offroad trailer met 'n Mazda 2.5TD

Geluk, ons ander sal maar aanhou droom!!

TC

BULLS groete, Hou die rubber op die teer

 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Geluk Boats. Ry hom, vriend, ry hom.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

WilSur
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4694
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria

Boats wrote:

Toe word my droom van 5 jaar terug waar

En toe jy wakker word ???

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Dankie julle, Sal maar die spinne uitdeel met die Koppisol Wegsleep naweek. Flippen heng, ek kan nie in die nag slaap nie. Ry more deur Pretoria toe vir aflewering.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

tinamaz
Nuweling
Aangesluit: 30/01/2012
Inskrywings: 9
Gebruiker van lyn af.
Plek: Tswane

 I like your car Boats. Do you ever come to Shwane. When is koppisol naweek.

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Thanks Tinamaz. Just go to the link of Koppisol Cowboy weekend.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Brinley Pritchard
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 20/12/2010
Inskrywings: 129
Gebruiker van lyn af.
Plek: Randburg
Ek sleep 'n 1997 Gypsey Regal met 'n Renault Scenic 1.9DCi

Baie geluk Boats, jy moet hom geniet!

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

Voel skoon soos 'n stout seuntjie as daai dakkie oopgaan en liefie se haartjies waai so lekka in die wind. LOL. 'n Week later en ek geniet die outjie soos .......... Toegegooi in die garage en wag net vir die naweek. Hoop nie dit beinvloed my kampe nie hahahah.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

Benji
Super sleper
Aangesluit: 12/10/2010
Inskrywings: 337
Gebruiker van lyn af.
Plek: Pretoria
Ek sleep 'n 1994 Sprite Sprint met 'n 2009 Nissan X-Trail 2.0 XSE

 @boats ...ja en volgende gaan jy begin hare sny en giggel soos 'n meisiekind met so hoe stemmetjie....

Ewie
Ou hand
Aangesluit: 23/02/2010
Inskrywings: 151
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Hel ou boats dis mooi baie geluk MAAR ek wil net se as n bulls supporter ek stop elke keer by shark om n bietjie te loer.LOL

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Boats, het nou al 'n towbar laat fit?

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

JCKorf
Ou hand
Aangesluit: 01/09/2010
Inskrywings: 204
Gebruiker is aanlyn
Plek: Springs
Ek sleep 'n Exclusive Autumn met 'n Ford Ranger 3.2 DC Auto 2x4

Baie geluk Boats.

Soos my vrou elke keer se as ek met 'n ander kar by die huis kom, seuns word nie groot nie, net die prys van hul speel goed.

Geniet hom.

Groetnis

Jaques

Boats
Boffin
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 2155
Gebruiker van lyn af.
Plek: Sasolburg
Ek sleep 'n 2010 Jurgens Classique met 'n 2010 Toyota Fortuner

@Ewie, nee wat dude, hierdie Cheetah like van vinnige goed. Kan jy die Cheetah spot op die foto?

@Willem, nee wat mater, ek tou hom sommer agter die karavaan aan LOL.

Flippen befonkte speelding.

 Sleep groete my Vriende - Pieter en Erika Botha

 

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Ek sal jou glo. Hy kan goed _________skoonmaak.

" Kan jy die Cheetah spot op die foto?"

Oppie nommerplaat.......

 

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Wie's aanlyn

Daar is tans 18 gebruikers en 42 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • Len Loader
  • Janwillem
  • JCKorf
  • RATEL
  • Eben die kampeerder
  • JC
  • Big G
  • Pieter Rheeder
  • Harry Du Randt
  • Spikkels
  • Christie
  • PaulS
  • JM
  • Eddie Laing
  • tworaptors
  • Dirsa
  • Blesbok
  • Tjailatyd

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.