Gesels saam op die WegSleep forum.
Olifant in See in Mozambique
Gesels saam op die WegSleep forum.
Woens, 22/02/2012 - 16:36
#2
En wat soek die toeskouers buite hulle voertuie? Weet hulle nie dis gevaarlik nie?
Woens, 22/02/2012 - 16:37
#3
En wat soek die toeskouers buite hulle voertuie? Weet hulle nie dis gevaarlik nie?
skerp!
Woens, 22/02/2012 - 16:41
#4
H A U ! !
Woens, 22/02/2012 - 17:11
#5
Gelukkig kan hy darem snorkel ook as dit moet.
Woens, 22/02/2012 - 17:26
#6
Hy kom seker van anderland af, was nie daar toe ons in Moz was nie!
Don, 23/02/2012 - 07:51
#7
Skerp Anton!
Don, 23/02/2012 - 09:15
#8
Dit lyk blerie diep daar. Gelukkig kan hulle swem !
Don, 23/02/2012 - 09:33
#9
Of is dit dryf. Met my groot lyf kan ek ook lekker dryf.
Groete Harry
Don, 23/02/2012 - 10:08
#10
Annelie.
Vertel ons 'n bietjie meer. Is hy alleen of deel van 'n trop? Het julle gesien toe hy in die see gaan? Het julle hom weer gesien na die episode?
Groete
Wie's aanlyn
Daar is tans 21 gebruikers en 39 gaste aanlyn.
Aanlyn gebruikers
- RATEL
- JC
- Eben die kampeerder
- Big G
- JM
- Spikkels
- Eddie Laing
- Harry Du Randt
- tworaptors
- Dirsa
- Christie
- Blesbok
- Tjailatyd
- PaulS
- evert
- Hennie van Niekerk
- willie Rautenbach
- Pieter Rheeder
- Alias
- Hentie7
- Llewellyn j





.jpg)




.jpg)


.jpg)


Ek sleep 'n Gypsey Rascal / Offroad trailer met 'n Mazda 2.5TD
OUlik Ek wonder of hy n branderplank het!! Die ou grote hou seker van die baie water
TC
BULLS groete, Hou die rubber op die teer