N Bier by Nelsons
Ag shoot julle moet geniet. Ek doen Donderdag aand die groot finale pak voor ons Candice Vrydag UCT toe neem. So drink maar so paar dubbels op my (ek sal betaal as ek terugkom
)want ek gaan Dinsdag as ek haar daar moet los verskriklik huil !!!!
so dink mqaar aan my asb.
Cheers
Toemaar, ons sal kyk agter haar hier in die Kaap.
christa.
ek sou bekommerd raak as ek jy is. die ouens wat so vinnig aanbied om na haar om te sien.
Nooooit gesien, ons gee net om vir die mede mens
want as ma weg is, is die
.
Grumpy darem is ek die Ouma maar sy bly nou al van Augustus verlede jaar by my en dit is soooooo verskriklik lekker en gaan haar verskriklik baie verlang. Dit was so lekker om in die aand by die huis te kom en daar is n ander asem ook (sy reken ek moet maar n brakkie kry maar aikona)sal maar liewer alleen bly. Dankie vir die hulp aanbied mens weet nooit want ek trust die forum mense en Boksburg is baie ver van die Kaap af
Skree net die skree en ons kyk wat ons kan doen.
christa.
hy klink te glad met sy mond. vra 'n id foto
@wit plakker.......ek kaap die draad en jy stir...mooi man ons is te oulik......
julle kap die draad
lyk my niemand wil saam drink nie. so ons hou maar die draad lewendig tot die ander mense by die huis kom en die lyn optel. se nou dankie
christa.
ek glo jy het haar goed grootgemaak. nou moet jy haar vertrou.
Vertrou haar ten volle, haar toekoms is nou in haar eie hande
Heyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyy Stop dit nou, elke keer kyk ek hier dan sien ek niewe posts dan dink ek die manne wil saam kom.
Sorry Deon 
Waar is Nelsons, ek sal met vroulief praat maar kan nie bevestig nie.
'n Swanger vrou is maar moeilik 
in boksburg beyerspark
Hoe laat?
Wie is in ???????
Address en tyd? 
Ek weet waar beyerspark is, maar straat naam?
Address en tyd? 
Ek weet waar beyerspark is, maar straat naam?
Crips,
Die plek is in n klein sentrumpie op die hoek van North road en Bartlett road.
Hy sit langs n apteek.
Kyk uit vir n Oliekol, ag ek bedoel Deon se Disco daar in parkeer area.
Frik ek watch jou, onthou jy nog my pel Tequila, hy het al baie manne se knie laat buig. EK gaan hom saambring om biekie indiepte met jou te gesels. LOlolo
Daai olie wat daar uitkom is so skoon jy kan dit vir shotsdrink! . ( Wat dit is net gister ingegooi) Lmfga.
Sien julle daar!
Frik ek watch jou, onthou jy nog my pel Tequila, hy het al baie manne se knie laat buig. EK gaan hom saambring om biekie indiepte met jou te gesels. LOlolo
Daai olie wat daar uitkom is so skoon jy kan dit vir shotsdrink! . ( Wat dit is net gister ingegooi) Lmfga.
Sien julle daar!
Ek kan nie se Crips moet uitkyk vir die Volksie nie want sy enginekie is so klein soos n dinkytoy sn.
Ek kan nie se hy moet uitkyk vir Shark se Ford nie want al wat hy gaan sien is n Petrolpomp.
So helaas val die eer jou Disco nou toe!
Ag baie dankie vir die eer. Sien jou laater
Ag baie dankie vir die eer. Sien jou laater
Ek sal net na vyf daar wees.
Deon,
Ek probeer en probeer maar kry dit nie reg om daar uit te kom nie. Wat ek wil se is dat ek ook nie vanaand daar kan wees nie. Indien jy vanaand `n opvolg kan reel vir die 10de Februarie (dis `n Vrydag) dan lyk dit vir my asof ek dan daar kan wees.
Manne,
Hoekom reel ons dit dan nie eerder vir moreaand nie.
Frik hoe nou ?
10 de feb is oor 2 weke.
Miskien verstaan julle my verkeerd. Kom vanaand bymekaar maar reel `n volgende keer vir 10 Februarie.
is dit aan vanaand of nie?
Ek is daar. oom Pieter ons reel dit so
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Spikkels
- Big G
- Eddie Laing
- JC
- RATEL
- Harry Du Randt
- tworaptors
- Dirsa
- Christie
- Blesbok
- Eben die kampeerder
- Tjailatyd
- PaulS
- evert
- Hennie van Niekerk
- willie Rautenbach
- Pieter Rheeder
- Alias
- JM
- Hentie7
- Llewellyn j
- Frikadel



.jpg)









.jpg)

Ek sleep 'n REGAL met 'n FORD
any time