My naam is Ghriespomp en...
Welkom Ghriespomp Loi maar ons luister en sal ook nie altyd kommentaar lewer nie. As die skoen pas trek ons aan indien nie los ons dit. Gooi mielies.
Groete
Ghriespomp welkom hier, ek kan net se, jy is nou op die regte plek vir lekker saamgesels en indien jy enige raad of wenke het of enige raad of wenke soek, doen dan gerus so.
.
twist maar lekker.

Ne
Brag jy of is jy maar net algemeen grootbek?
Hi Ghriespomp, jy kan sommer by my begin (want ek het hulle) ons sal sien hoe ver jy kom voor jy dalk oorskakel na balle toe?
Dagse grhiespomp
Welkom hier op die forum hoop jy gaan bietjie jou kennis en raad met ons deel en as jy vrae het sal jy beslis n antwoord kry so gooi ons met intresante onderwerpe en jou ervaringe van verskye oorde wat jy besoek het sal lekker wees om te hoor wat jy te se het van jou kampgeleenthede
Kampgroete
Ben
Vir die wat nie weet nie, 'n grease nipple lyk so
Dit word in goed soos propshafts, skaniere en ander goed gemonteer sodat jy dan grease kan inspuit met 'n greasepomp.
Greasepomp is jy familie van gifpomp? Ons het al voorheen 'n petrolpomp ook gehad, maar hy sing deesdae bloubul liedjies. Windpomp praat ook nie meer hier nie, want hy try steeds nasie bou.
Dankie almal. Spiderman jy is oulik. Dis juis wat ek wil doen. Nuwe, ou, stram en vervelige ghriesnippels moet ghries kry. Nee, windpomp en gifpomp is seker verlangse familie wat ek nog nie ontmoet het nie.
My eerste nippel kry ek op die draad oor Dragon's Peak. Ek het al by Dragon's Peak, ATKV Drakensville, Hlalanathi, Mahai en Mountain Splendour kampeer. Hoe's dit moontlik dat almal vier-ster kon wees? Alhoewel, die my nou byval dat Mahai nie 'n grading het nie. Nou "brag" die grading-mense hulle gaan strenger word! Smaak my Dragon's Peak en die grading-mense dink ons is onnosel. Ek ruik hier 'n goeie grading in ruil vir 'n bribe. Loer ek toe op die grading-mense se website om seker te maak en dis so deurmekaar soos die ANC se jeugliga.
Ghriespomp?,
Ek ruik 'n "spinnekop"!
@Footloose
...en 'n Wingnut.....
Yes, yes, ghriespomp.
Welkom.
Lyk my jy's klaar goed ge-ghries om die forum se knoppies te werk?
Aangesien jy so goed ge-ghries is oor die Drakensberge, doen ons 'n guns en lewer jou goed ge-ghriesde bydrae daar en stel die swak geghriesde kommentare tog so 'n bietjie reg?
Wens jou 'n lekker glibberige rit toe op die forum, hoor?
gebruik Prolong het nie nipples nodig nie
Welkom by ons se net as jy moeg raak van al die pomp!!!!!!!
Jaaaaa nê?
@Ghriespomp,
Nou wat nou?
Jy kom hier aan met 'n helske spoed en raak dan weg ... klaar moeg gepomp!!!
You guys seem to have a childish fetish about nipples. I thought this was a camping discussion group.
He, he, he....
Glibberige kêrel hierdie.
You guys seem to have a childish fetish about nipples. I thought this was a camping discussion group.
I am going to camp at Tietiesbaai next year!!
Can't wait
Grease nipples are found on vehicles to grease them to alow a proper operating of certain parts.
What are you thinking.????
Welkom Griespomp!
Let the games begin. 
Hy't gegly, hoor.
Teleurstellend!![]()
Ek het gedink Griespomp gaan Spiderman onttroon as Hoof Stirrer.
Spiderman nog bo!![]()
He, he, he, Kampklong.
Griespomp het 'n cheep entry gemaak met sy produkte en hom gou-gou in 'n muur vasgeloop.Ons forumiete hou mos nie van cold marketing nie.
Ghriespomp se ghries is seker kla en nou kan hy nie meer ghriespomp nie!
Dink seker aan 'n nuwe one-liner onder 'n nuwe profiel.
Hi Ghriespomp, jy kan sommer by my begin (want ek het hulle) ons sal sien hoe ver jy kom voor jy dalk oorskakel na balle toe?
Hê hê. Lekker stout nê
Hallo. Was 'n bietjie uitstedig, maar ek is bly almal mis my.
Ghriespomp
Dit is nou een ding hier op die karooplaas waarmee ons nie kan klaar kom nie .
Jy se egter nie of jy van die lugdruk of handpomp tipe is nie , want daar is n groot verskil wanneer dit by die ghries aksie kom , vernaam met daardie halstarige verstopte ghries nipples wat die gries sywaarts laat uitpeel maak nie saak hoe hard jy probeer om die ghries in te pomp. !
Wees maar versigtig met jou ghriespomp >>mens weet nooit wat hier kan uitpeel nie .
Lekker ghries
KJ
Lyk my hy't weer gaan ghries pomp vandag?
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- Dirsa
- Harry Du Randt
- JC
- Christie
- tworaptors
- RATEL
- Blesbok
- Spikkels
- Big G
- Eben die kampeerder
- Tjailatyd
- PaulS
- evert
- Hennie van Niekerk
- willie Rautenbach
- Pieter Rheeder
- Alias
- JM
- Hentie7
- Llewellyn j
- Frikadel








Hak en ry.....
.jpg)



.jpg)




.jpg)




Ek sleep 'n Woonwa met 'n JEEP
Welkom hier!
Jy gaan n eensame persoon hier wees!