"Malemma"-----
Netso Tommie - die pakkie word lekker geskud - nou gaan ons sien wat uitspring...
Die ding kan in 'n politiekpratery ontaard.......passop.
Maar die skade wat hy in die oë van die buiteland gemaak het is gedoen.........en hy stap doodluiters weg......
Wees maar versigtig vir die ou.........
Die hele petalje kan dalk ontaard in 'n situasie waar hy dan sy eie politieke party gaan stig. Hy het genoeg ondersteuners wat hom sal instem en dit kan ook wees dat hy dalk net die volgende verkiesing kan wen.........
Groete
Hans.
Wie is Malema?
Wie is Malema?
Cobus, jy sal haar dalk beter ken as ou Mal Emma?
Klink vir my ons groot vriend sukkel nou om sy kop bo die golwe te hou {golwe wat hy self veroorsaak het} Hoe se hulle elke hond kry sy dag
Maar die skade wat hy in die oë van die buiteland gemaak het is gedoen.........en hy stap doodluiters weg......
Soos regse leiers?
THE TRIBE HAVE SPOKEN....

THE TRIBE HAVE SPOKEN....

Baie skerp!
Please leave the tribal counsel area immediately.
Jig, mense maar nou word die aap uit die mou gelaat, met gister aand se nuus aankondiging dat daar nou op ANC vlak na myn nasinaliseiring gekyk gaan word. Dis nou nie meer 'n malema of Jeugliga perspektief nie, maar 'n ANC sin.
Wonder maar nou net, wie het wat betaal vir die mannetjie se sêgoed en sy voorbrande vir onse mense.
Wonder maar net.
PASOP!
Die ou prospekteerder het die dorp met sy moeë pakmuil binnegeskuifel. Hy maak sy muil buite die saloon vas, en terwyl hy die stof van hom afskud kom 'n jong skarminkel uit die kroeg gestap. Hy het 'n rewolwer in die een hand en 'n bottel whiskey in die ander.
"Hei, ou man, het jy al gedans?" vra hy.
Die ou man kyk hom op en af. "Nee, ek het nie. Ek wou nog nooit regtig dans nie."
'n Klomp mense het rondom hulle vergader, en die skarminkel sê: "Wel, Oubaas, jy gaan nou bietjie dans," en hy begin na die ou man se voete skiet. Die ou prospekteerder spring rond soos 'n wurm op 'n warm sinkplaat, en die klomp mense lag hulle slap. Toe sy ammunisie op is, sit die jong man sy rewolwer terug en draai terug kroeg toe.
Die ou prospekteerder stap na sy pakmuil, haal sy dubbelloophaelgeweer uit en haal hom oor. Die skarminkel hoor die geluid, en draai stadig om. Stilte sak oor die toneel. Die skare is gefokus en die jong man kyk in 'n dubbele geweerloop vas.
Toe praat die ou man: "Seun," sê hy, "het jy al ooit 'n muil se gat gelek?"
Die jong man sluk hard, en sê: "Nee, Oom, maar ek wou dit nog altyd graag doen!"
Hier is 'n paar lesse vir ons almal:
Moet nooit arrogant wees nie.
Moenie ammunisie mors nie.
Whiskey laat jou dink jy is slimmer as wat jy is.
Moenie met ou mans mors nie - hulle het nie oud geword omdat hulle onnosel is nie.
Ek hou van 'n storie met 'n goeie einde, jy seker ook?
Onthou: Ou mans verdien respek.
Malema se hart het 2 kante
De right side and de left side
In De Left side dere is fokol Right
And in De Right side dere is fokol Left
Nou sit ons boere met die De Lema
Skerp oom Hennie
Mal Emma ons nou nie meer nie.
Sien julle hoe maklik vergeet mens van sulke nietighede?
Nag merries herhaal hul self.
Soms net erger.
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- tworaptors
- Blesbok
- RATEL
- Christie
- Harry Du Randt
- Spikkels
- JC
- Big G
- Dirsa
- Eben die kampeerder
- Tjailatyd
- PaulS
- evert
- Hennie van Niekerk
- willie Rautenbach
- Pieter Rheeder
- Alias
- JM
- Hentie7
- Llewellyn j
- Frikadel





.jpg)


.jpg)







Ek sleep 'n Gypsey Romany met 'n volvo xc90 d5
Klink vir my ons groot vriend sukkel nou om sy kop bo die golwe te hou {golwe wat hy self veroorsaak het} Hoe se hulle elke hond kry sy dag
laat ons eerder chat oor n lekker kos resep of n lekker kampgronde wat beskikbaar is
kampgroete
ben
HIER GAAN ONS ALWEER
le