Kan Iemand HELP ASB
Soos julle weet is ek mos weer in Desember ge Hi-Jack. Nou vind ek met my nuwe laptop dat as ek op die Byvoeg of die Smiley icon klik dat hy die venster oop maak maar dan gaan hang alles en ek moet heeltemal die web verlaat. Ek wou fotos plaas maar kom glad nie reg nie. Kan iemand help asb!
My probleem is min of meer dieselfde. Die venster om kommentaar te lewer maak oop maar dit reageer dan glad nie op enige sleutelbordinstruksies nie - niks nie - nie die spasiebalk of enige letter of syfer nie. Ek het wel Firefox installeer maar die probleem is nog dieselfde op my Dell Laptop.
Dankie Cheetah. Hier kry ek 'n oplossing vir 'n probleem (sonder dat ek gevra het) wat ek gedink het dit is maar net ek wat stupid is

Ek werk al jare op Google Crome en het nog nooit enige probleme van die aard ervaar nie. Ek het ook IE9 en Opera op my laptop, maar gebruik dit selde.
Dankie julle ek het reg gekom![]()
Wie's aanlyn
Aanlyn gebruikers
- RATEL
- JC
- Eben die kampeerder
- Tjailatyd
- PaulS
- Harry Du Randt
- evert
- Hennie van Niekerk
- willie Rautenbach
- Pieter Rheeder
- Alias
- JM
- Hentie7
- Llewellyn j
- Big G
- Frikadel
- Leon Verster






Thinus,
Die probleem lê by IE9. Laai vir jou Google Chrome of Mozilla Firefox af. Dit sal jou probleem uitsorteer. ek het al op meer as een geleentheid die probleem geraporteer.l
2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)