Is jy deel van die Landy rekordpoging?

Ian Laing
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 7628
Gebruiker van lyn af.
Plek: Paarl
Ek sleep 'n 1984 Jurgens Fleetline B met 'n 2001 Isuzu 250 d/k

 Uit vandag se Die Burger:

Landy-eienaars het rekord in visier

2012-02-08 11:27

http://afrikaans.news24.com/images/vert_dot_line.gif); background-attachment: initial; background-origin: initial; background-clip: initial; background-color: initial; border-bottom-style: solid; border-bottom-color: rgb(235, 235, 235); border-top-style: solid; border-top-color: rgb(255, 255, 255); background-position: 0% 0%; background-repeat: no-repeat repeat; ">
 
Kaapstad – Geesdriftige Landy-eienaars sal op 3 en 4 Maart vanjaar poog om die Guinness-rekordboek te haal vir die meeste Land Rovers in 'n konvooi.

Craig Dutton, organiseerder van die geleentheid en stigter van mylandroverhasasoul.com, wou 'n geleentheid skep om Land Rover-eienaars bymekaar te bring, en het 'n interessante Guinness-rekord vir die meeste Land Rovers in 'n konvooi raakgelees. Die huidige rekord staan op 348 voertuie.

Dutton het het gesê 349 voertuie is reeds vooraf vir die geleentheid geregistreer vir die rekordpoging wat in die Midvaal-gebied in Gauteng gehou sal word.

"Ek wil sien of Land Rover-eienaars so fanaties is soos hulle sê," het Dutton gesê.

WilleWillemien
Expert
Aangesluit: 24/11/2009
Inskrywings: 5680
Gebruiker van lyn af.
Plek: Roodepoort
Ek sleep 'n 98 CI Jurgens Escape met 'n 2003 Mitsubishi Pajero 3.2 D-iD. SWB

Jammer, man, Ian....................,maar ek gaan nie meer 'n Landy koop nie.

Rondawel Gasteplaas. Karoo.

Bosgees
Ou hand
Aangesluit: 12/04/2011
Inskrywings: 154
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gonubie
Ek sleep 'n Echo Namib met 'n Toyota Hilux

Die insleep dienste gaan jou waarlik 'n baie goeie dag beleef!! 

Hakuna Matata !!

Ewie
Ou hand
Aangesluit: 23/02/2010
Inskrywings: 151
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Dink net hoe gaan die pad lyk van die olie na die tyd.

RATEL
Groentjie
Aangesluit: 01/02/2012
Inskrywings: 18
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng
Ek sleep 'n Slaapplek met 'n my spykerbek

 More,

Sien die Landy eienaars loop hier net so deur soos op menige ander forum.

Seker weer die Toyota aanhangers?

Mens moet seker maar bly wees dis nie 'n Fortuner saamtrek nie want dan lê hulle dalkies oral langs die pad op hulle ruggies soos die dronk girltjies tydens laasjaar se Oppie Koppie fees.

Los tog die Landy eienaars -- hulle is spesiale mense met spesiale geduld. 

Ewie
Ou hand
Aangesluit: 23/02/2010
Inskrywings: 151
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Nee ek ry n baster bakkie hy weet nie of hy n ford of n mazda moet wees nie.Maar in elk geval sal hy uitvoel tussen die landys

Ewie
Ou hand
Aangesluit: 23/02/2010
Inskrywings: 151
Gebruiker van lyn af.
Plek: Krugersdorp

Ek het gehoor hulle word in diesefde fabriek gemaak dan staan hulle n week lank buite.Na die week kyk hulle watter bakkies lek olie hulle sal dan die ford badge kry en die ander die mazda

Jakkals 007
Super sleper
Aangesluit: 08/07/2010
Inskrywings: 547
Gebruiker van lyn af.
Plek: Komatipoort
Ek sleep 'n Sprite Swift met 'n Nissan Navara

Hou die blink kant bo en groete van staanplek tot staanplek

Jacques

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Die verbeeldingloses sal dit nie verstaan nie.

Meeste seuns droom om eendag 'n Ferrari/Lamborgini/Jeep/Land Rover Defender te ry.

Laat ons gou hoor hoeveel van julle het as jong seuns gedroom van 'n Toyota?

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Nie net 'n Toyota nie.... 'n LAND CRUISER.....

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Mooi man watter jaar was dit en watter Land Cruiser was dit?

HJB
Diknek
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 600
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Spiderman, moenie dit toelaat dat hulle jou aftrek tot op hulle vlak nie, dis nie die moeite werd nie.

Hennie

Speknek
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/11/2011
Inskrywings: 96
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Cheetah,  jou 2de prentjie lyk diesefde as die 1ste een, 'n rooi kruisie?  Jy is al so lank op die forum en kan nogsteeds nie foto's laai nie? 

Cheers

Spekkies

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Speknek wrote:

Cheetah,  jou 2de prentjie lyk diesefde as die 1ste een, 'n rooi kruisie?  Jy is al so lank op die forum en kan nogsteeds nie foto's laai nie? 

Stadig oor die klippe mater.... Nie nodig om in die karakter in te klim nie. Ek sou kon sê dat jy al so lank op die forum is en nog nie eers prentjies kan sien nie, maar dit sou lelik wees...

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Speknek wrote:

Cheetah,  jou 2de prentjie lyk diesefde as die 1ste een, 'n rooi kruisie?  Jy is al so lank op die forum en kan nogsteeds nie foto's laai nie? 

HEHE jy weet mos alle Toyota's lyk dieselfde. En soos die prentjies is hulle almal wit ook.

Speknek
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/11/2011
Inskrywings: 96
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Mooi man, ek is bly jy leer so vinnig!!  Ek hoop jy het 'n paar notas gemaak vir toekomstige gebruik?

Cheers

Spekkies

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Haai nee regtig. Daai eerste prentjie was jou droom as kind gewees? Jy is seker nie ernstig nie, of probeer jy nou 'n punt maak.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Speknek wrote:

Mooi man, ek is bly jy leer so vinnig!!  Ek hoop jy het 'n paar notas gemaak vir toekomstige gebruik?

Speknek,

Ek dink jou aanmerking is glad nie van pas nie, en dis presies waar forum gevegte begin. Ek is bly ek kon vir julle wys wat vir my mooi is en waarvan ek hou. As julle nie daarvan hou nie, DEAL WITH IT

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Cheetah relax my maat. Dit is nou nie so ernstig nie. Of moet ons in die argiewe gaan kyk of jy al forum gevegte begin het deur lelike goed van Land Rovers te se?

Koop vir jou 'n Landie dan gaan jy minder stress he. Of kom drink sommer vanaand saam met ons 'n dop.

RATEL
Groentjie
Aangesluit: 01/02/2012
Inskrywings: 18
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng
Ek sleep 'n Slaapplek met 'n my spykerbek

Speknek wrote:

Jy is al so lank op die forum en kan nogsteeds nie foto's laai nie? 

Was dit nodig?.

As jy 'n rooi kruisie sien lê die probleem by JOU en JOU rekenaar se stellings en sagteware.

Self nou eers 'n paar dae hier en sien die prentjies en nie kruisies nie.

Spekkies -- Pasop om nie jou naam met 'n plank te slaan nie

Speknek
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/11/2011
Inskrywings: 96
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Cheetah wrote:

Speknek wrote:

Mooi man, ek is bly jy leer so vinnig!!  Ek hoop jy het 'n paar notas gemaak vir toekomstige gebruik?

Speknek,

Ek dink jou aanmerking is glad nie van pas nie, en dis presies waar forum gevegte begin. Ek is bly ek kon vir julle wys wat vir my mooi is en waarvan ek hou. As julle nie daarvan hou nie, DEAL WITH IT

Hahaha wat's jy so op jou agterpote? Forum gevegte? Jy is die een wat wil fight?  As jy volgende maand vir ons wil wys waarvan jy dan hou gaan jy onthou hoe om foto's te laai?  Hier word baie aanmerkings op die forum gemaak wat glad nie van pas is nie so.......wag vir dit.........DEAL WITH IT.  Of miskien moet jy die meld misbruik knoppie druk, jy weet mos waar is dit.

Cheers

Spekkies

Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

RATEL, dit mag wel by jou rekenaar se sagteware wees. Maar ek en meeste ander gebruikers sien ook die rooi kruisie. Dit duik gereeld op dat sekere fotos nie wys nie en dat die gemiddelde ou dit kan sien nie.

Jou reddenasie is nou so goed soos iemand verkoop 'n tv aan jou wat in China gemaak is en net sekere onbekende seine kan opvang, dan as jy kla dat jy niks sien nie, dan se die ou wat dit verkoop het vir jou dat jou land se sagteware en seine nie reg is nie en dit jou probleem is.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Ek gaan eerder van hierdie draad af wegstap. Ek wil nie baklei nie

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Speknek
Gewoonte gebruiker
Aangesluit: 01/11/2011
Inskrywings: 96
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng

Ratel, pasop dat jy nie jou naam met 'n plank te slaan nie.

Cheers

Spekkies

Bosgees
Ou hand
Aangesluit: 12/04/2011
Inskrywings: 154
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gonubie
Ek sleep 'n Echo Namib met 'n Toyota Hilux

Right kliek net op die kruisie en kies "Show picture"

Hakuna Matata !!

RATEL
Groentjie
Aangesluit: 01/02/2012
Inskrywings: 18
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng
Ek sleep 'n Slaapplek met 'n my spykerbek

Spiderman wrote:

Maar ek en meeste ander gebruikers sien ook die rooi kruisie.

Miskien moet jy "en die meeste ander gebruikers" dan maar die foutjie regstel sodat julle kan ophou kruisies sien of hoe.

Punt wat ek wil maak is dat mens miskien eers moet kyk of die fout of probleem nie by jouself lê voor jy vir iemand begin verduidelik dat hy nie weet hoe om fotos te laai nie.

As die fout by Cheetah gelê het sou NIEMAND sy kinderfantasieë oor Toyotas kon sien nie. Gelukkig het hy nou grootgeword en droom nie meer oor Poef nie.

Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

Geredigeer...

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Cheetah
Expert
Aangesluit: 11/11/2009
Inskrywings: 4765
Gebruiker van lyn af.
Plek: Centurion

2003 Renault Sceninc 1.9 dCi (Pa se Kar) 2009 Daihatsu Sirion 1.3 (Ma se Kar) Tentco Nomad Junior Tent (Ons Vakansiehuisie) Nutti Bagasie Sleepwa (Om die Vaksnasiehuisie in te vervoer)
Spiderman
Diknek
Aangesluit: 14/10/2011
Inskrywings: 818
Gebruiker van lyn af.
Plek: Spinnerakfontein
Ek sleep 'n Mot met 'n Spinnerak

Cheetah wrote:

Ek gaan eerder van hierdie draad af wegstap. Ek wil nie baklei nie

Onthou net Zigi is besig, hy het nie tyd vir emails van mense wat hulle profiele wil delete nie.

RATEL
Groentjie
Aangesluit: 01/02/2012
Inskrywings: 18
Gebruiker van lyn af.
Plek: Gauteng
Ek sleep 'n Slaapplek met 'n my spykerbek

Speknek wrote:

Ratel, pasop dat jy nie jou naam met 'n plank te slaan nie. 

Rustig kampers,

Die draad gaan oor Landy ryers wat wil rekords opstel.

Hou die draad al heeldag dop en die enigste Spinnekop wat 'n Landy ry beklei nou ewe lekker saam oor 'n Toyota aanhanger wat drome uit sy kinderdae oproep.

Gaan julle Landy ryers saamtrek toe of nie.

Kom ons los die Toyota bashing vir 'n volgende rondte.

Hulle gryp maklik 'n lekker dingetjie wat na hulle kant gegooi word. (veral die wittes)

Wie's aanlyn

Daar is tans 16 gebruikers en 40 gaste aanlyn.

Aanlyn gebruikers

  • JC
  • Tjailatyd
  • Eben die kampeerder
  • PaulS
  • Harry Du Randt
  • evert
  • Hennie van Niekerk
  • willie Rautenbach
  • Pieter Rheeder
  • Alias
  • JM
  • Hentie7
  • Llewellyn j
  • Big G
  • Frikadel
  • Leon Verster

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.